NW_KW2 Flashcards

(60 cards)

1
Q

Die doel van Voortplanting?

A

dat die mensdom nie uitsterf nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 2 vernaamste geslagsdele, man en vrou

A

penis
vagina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

NOem die geslagselle, man en vrou

A

sperms
eierselle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voortplanting kan slegs plaasvind as wat plaasvind?

A

Bevrugting: wanneer `n eiersel (vrou) en spermsel (man) saamsmelt tydens omgang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Puberteit?

A

n proses van fisieke verandering waar n kinderliggaam tot `n volwasse liggaam ontwikkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is Die eerste fase van Adolesensie?

A

Puberteit: dis n proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is Adolesensie?

A

Die tyd tussen kinderjare en volwassenheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

3 tipers veranderinge tydens puberteit?

A

1, Liggaamlike veranderinge
> jou liggaam se voorkoms verander
2, Emosionele veranderinge
> Veranderinge in hoe jy voel = emosies
3, Sielkundige veranderinge
> veranderinge in die manier hoe jy dink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

vindplaas wanneer die bevrugte eiersel in die wand van die uterus ingeplant is?

A

Bevrugting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wanneer is `n vrou swanger of begin swangerskap?

A

na Bevrugting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

is wat die baba genoem word tot en met 9 weke in die uterus.

A

Embrio

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

is wat die baba genoem word vanaf
10 weke in die uterus.

A

Fetus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

tyd van die bevrugte eiersel om in `n baba te ontwikkel en gereed sal wees om gebore te word.

A

39 weke = 9 maande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die enigste seker metode van voorbehoeding?

A

Onthouding = geen seks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

voorbehoedmiddels, man en vrou?

A

man: kondome
vrou: voorbehoed pille

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

hoekom sal n man n kondoom gebuik?

A
  1. verhoed dat sperms nie die eierselle bereik nie, vang dit op
  2. kan daardeur nie SOS kry of oordra nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

wat is SOS?

A

Seksueel Oordraagbare Siektes:
Sifilus
MIV
VIGS
Gonoree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

wat is OBKU

A

onthouding
bly getrou = monogamie = 1 maat
kondomiseer
Uitstel = wag tot getroud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is materie?

A

enige fisiese stof wat ‘n vaste stof, vloeistof of gas is.
materie = is waarvan stowwe gemaak is. materie bestaan uit deeltjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Kan die fisiese eienskappe van materie verander word?

A

Ja, sonder om die chemiese aard van die stof te verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

noem `n paar fisiese eienskappe van materie?

A

1, krag of strerkte
2, Buigsaamheid
3, elektriese- of hitte geleidingsvermoë
4, Kook- en smeltpunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wanneer is n fisiese eienskap van n stof bepalend?

A

Wanneer die materiaal geskik is vir spesifieke gebruik of aanwending

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Die materiaal se vermoë om krag
te kan weerstaan?

A

krag of sterkte as eienskap`n van stof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

beskryf Buigsaamheid van `n stof?

A

> hoe maklik dit is om die materiaal te buig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Kookpunt?
kookpunt: is die temperatuur waarteen die stof van `n vloeibare toestand na `n gas sou verander. soos water na waterdamp (gas)
26
Smeltpunt?
> Smeltpunt: is die temperatuur waarteen die stof van `n vaste toestand na `n vloeistof sou verander soos ys na water
27
wat is polistireen?
`n hitte isoleer materiaal / stof wat gebruik word in die maak van wegneembare koffiebekers.
28
voorbeeld van hittegeleiers?
Metale: koper, yster ens.
29
materiaal wat nie geleie nie?
Isoleerders soos plastiek en hout
30
Noem 3 faktore wat die spesifieke gebruik van `n stof of materiaal sal bepaal ?
koste tekstuur kleur
31
Daar is 2 soorte materiale wat `n impak het om die omgewing, noem hulle?
Natuurlike materiale: water, olie bome Vervaardigde materiale: petrol. plastiek
32
Wat is `n mengsel?
1, Wanneer twee of meer verskillende stowwe gekombineer word 2, Die stowwe kan in enige van die 3 toestande wees. 3, Stowwe kan sigbaar of onsigbaar wees na vermenging
33
Noem die 3 metodes van fisiese skeiding van vaste stowwe in mengsels?
Handsortering sif Filtrering
34
Wat is Chromatografie?
> word gebruik om mengsels van oplosbare stowwe te skei soos om pigmente van verskillende kleure in kleurstof en ink te skei te skei deur die gebruik van spesiale papier: chromatografiepapier
35
waarvoor word `n magneet gebruik by mengsels?
vir skeiding van stowwe > Stowwe soos metale kan deur 'n maneet verwyder word > ¹ Nywerhede gebruik die magneet om metale van nie-metale te skei soos ystervygsels van sand. > die ²Tekstielbedryf kan die magneet bruik om rammetjies en naalde by mekaar te maak.
36
Watter 2 skeidingsmetodes word by die ontrekking van sout by seewater gebruik?
Verdamping = natuurlike manier Distillering = mensgemaakte manier deur die gebruik van `n spesiale aparaat.
37
Wat is Adolesensie?
Dit is die tyd tussen kinderjare en volwassenheis (9-18)
38
Waarheen word ons huisafval en vullis geneem?
Stortingsterreine
39
Waarvoor kan stortingsterreine se grond eerder gebruik word?
vir Landbou soos boerderye en vir Onwikkelings soos nuwe behuising.
40
Gee 2 nadele van `n stortingsterrein?
1) Dit neem waardevolle grond in beslag 2) Dit hou gesondheidsgevare in, omdat peste en plae daar teel
41
Wat is op jou tong wat maak dat jy jou kos kan proe?
Smaak-knoppies
42
Waarvoor word jou tong se smaaksin gebruik?
1. onderskei tussen vier smake 2. `n rol in oorlewing 3. help bepaal of iets vrot of giftig is 4. bepaal of iets ryp is of nie.
43
Beskryf die dele van die tong en wat jou help proe?
1) bitter 2) suur 3) sout 4) soet
44
Chemiese stowwe word in 3 groepe verdeel, noem hul?
Sure, basisse en neutrale stowwe
45
Hoe toets ons vir Chemiese stowwe?
Rooi en blou Lakmoespapier
46
Wat is die eienskappe van sure?
smaak suur voel grof op vel gevaarlik vir proe en voel
47
Wat is die eienskapppe van basisse?
Dit smaak bitter glad op die vel gevaarlik vir proe en voel
48
Gee 'n voorbeeld van Neutrale stowwe?
Water en tafelsout
49
Wat toets Rooi lakmoespapoer
Suur en Neutrale stowwe
50
Wat toets Blou Lakmoespapier?
Basisse en Neutrale stowwe
51
Wat noem ons oplosbare basisse?
Al-ka-lie
52
Wat is die kenmerke van metale?
1. blink 2. Smeebaar 3. rekbaar 4. meeste is vastestowwe by kamertemperatuur behalwe kwik 5. Goeie geleiers (hitte+krag) 6. nie-deurskynend 7. hoë smelt en kookpunte
53
Wat is die kenmerke van `n nie-metaal?
1. dowwe of helder kleure 2. bros 3. is vaste- en vloeistowwe en gas 4. is soms deurskynend 5. nie goeie geleiers nie 6. lae- to matige smelt en kookpunte 7. is isoleerders
54
Wat is semi-metale of halfmetale?
Hulle het beide die eienskappe van metale en nie-metale. Hulle is vastestowwe by kamertemperatuur.
55
Wat is atome?
Dit is die kleinste deeltjie of deeltjies waaruit enige stof bestaan soos gas, vaste en vloeistof
56
Wat is Materie?
Alles wat 'n massa besit en 'n ruimte kan inneem soos gas, vaste- en vloeistof
57
Identifiseer die volgende oor Helium op die periodieke tabel (as `n voorbeeld van al die ander op die tabel): 2 ← He Helium 4.0026
die 2 bo links staan vir die atoomgetal
58
Identifiseer die volgende oor Helium op die periodieke tabel (as `n voorbeeld van al die ander op die tabel): kyk waar die pyltjie wys..... 2 He ← Helium 4.0026
He is die simbool vir Helium (gas)
59
Identifiseer die volgende oor Helium op die periodieke tabel (as `n voorbeeld van al die ander op die tabel): 2 He Helium 4.0026 ←
4.0026 is `n aanduiding van die Atoom-gewig
60