GEO KW1 Flashcards
(37 cards)
hoekom moet jy kaartvaardighede hê?
om plekke op `n kaart te kan vind waar jy wil wees en om intreressante plekke op te spoor.
Wat is die 2 kenmerke van `n straatkaart wat jou help om plekke te vind?
1, ruitlyne (vertikale lyne) en (horisontale lyne) wat op `n kaart geteken word om ruitblokke te vorm.
2, `n Indeks agterin die boek gee die straatname in alfabetiese volgorde, die bladsy waar jy die straat kan kry met die ruitverwysing waar jy dit kan vind
Noem die 2 goed wat ruitblokke op ‘n kaart aandui of uitwys?
Ruitblokke word deur letters en nommers aangedui.
Watter 2 lyne vorm ruite op n kaart?
vertikale lyne (wat Lengtelyne is) = deur Letters aangedui
horisontale lyne (wat breedtelyne is) = deur nommers aangedui
Wat vorm ‘n ruitverwysing ?
Letters en nommers van n ruit om
n plek op `n kaart te vind.
Die kardinale punte simbool dui die 8 windrigtings aan, noem hul?
Noord
Noordoos
Oos
Suidoos
Suid
Suidwes
Wes
Noordwes
Wat is die konsep van skaal?
Die afstande op die kaart in vergeleke met die werklike afstande op die grond
Hoeveel km verteenwoordig 1cm op n lynskaal van
n kaart?
400 000 cm
dus is die verhouding 1: 400 000
Vereenvouding 1cm : 400 000cm
100 cm = 1 meter
400 000 deel deur 100 = 4 000 m
dus is 1cm = 4 000 m
Vereenvouding 1 cm : 4 000m
1 000m = 1 km
4 000m gedeel deur 1 000m = 4 km
dus is 1cm = 4 km in die werklikheid
Noem die 4 kaartkonvensies?
n Titel
n kaartsleutel en simbole
`n skaal
Noordpyltjie of kardinale punte simbool
n ander naam vir
n kaartsleutel?
`n Legende
Wat is die funksie van ‘n legende?
dit dui aan waarvoor die simbole staan en gebruik word.
Getekende lyne op `n kaart wat grade Noord of Suid van die Ewenaar aandui
Lengtegrade
Getekende lyne op `n kaart wat grade Oos of Wes van die Primêre meridiaan, nul gradelyn is, aandui.
Breedtegrade
Wat is die primêre meridiaan wat ook die nul gradelyn is ?
Ewenaar
Gee `n ander naam vir die Greenwich meridiaan?
Priemmeridiaan
Hoeveel grade Noord is die Noordpool?
90 grade Noord
Hoeveel grade suid is die Suidpool?
90 grade Suid
Kruis Breedtegrade mekaar op die Aardbol kaart?
Nee, nooit, maar hul is ewe ver van mekaar
Kruis Lengtelyne mekaar op die Aardbol kaart ?
Ja,,op 2 plekke, die Noordpool en die Suidpool.
Waar is die Noordelike Halfrond?
Alles Noord van die ewenaar
Waar is die Suidelike Halfrond?
Alles Suid van die ewenaar
Waar is die Westelike Halfrond?
Alles Wes van die Greenwich meridiaan