TEG_KW2 Flashcards

(13 cards)

1
Q

Gee die definisie van `n struktuur?

A

> n Raamwerk, wat deur goeie beplanning, uit sekere dele aanmekaar gesit word omn leefbare eenheid te vorm”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat bepaal die doel van `n struktuur?

A

die spesifieke vorm en ontwerp
van die struktuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

n struktuur kan n doel hê, noem 4 voorbeelde?

A
  1. om toe te maak = sluit in
  2. beskerming = bedek of beskut
  3. ondersteun = versterk en hou regop
  4. oorbrug `n afstand
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat noem ons strukture wat nie deur mense gemaak is nie?

A

Natuurlike strukture soos
eierdoppe
miernes
byekorf
grot
skulpe
kalabasse
web
geraamtes = skelet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee voorbeelde van mensgemaakte strukture

A

dit is alles wat in werkplekke en fabrieke gemaak word:
selfoontoring
brug
fiets
emmers
kosblik
kleipotte
diefwering
hekke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 3 soorte strukture?

A

dop
raam
solied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is `n dop struktuur?

A

‘n hol struktuur wat `n las kan dra
soos ‘n papiersak of moskee koepel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is `n raamstruktuur?

A

> n raam struktuur word gemaak deur verskillende, aparte strukke materiaal by lasplekke te las en word gebruik om n vrag te ondersteun, dit is stewig.
soos: fiets, spinnerak, brue, spantorings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is `n soliede struktuur?

A

> is digte strukture met min of geen oop spasies tussenin
soos `n damwal, metaalgietsels (melkkanne) keramiekteel vir dak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

noem 3 maniere om materiaal en strukture te versterk?

A
  1. pypwerk of buisvorming
  2. Vouing
  3. Triangulering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat is pypwerk?

A

> Die gebruik van hol pype om strukture teversterk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat is vouing?

A

versterk materiaal deur ‘n voutegniek toe tepas op die materiaal. Dit verbeter versterking.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat is triangulering?

A

n tegniek om strukture met n aantal driehoeke te verstewig en te ondersteun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly