GEO-KW2 Flashcards

(61 cards)

1
Q

Noem die 3 lae van die aarde?

A

aardKors
aardMantel
aardKern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die kors van die Aarde?

A

> is die buitense laag van die aarde
6 - 60km dik
dit is die dunste van die 3 lae
betaan uit harde rots
die aarde se kors is die dunste onder die oseane
die aarde se kors is die dikste onder die berge
die Moho is die grens tussen die kors en die mantel
`n temperatuur van ongeveer 1200 °C

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf die Aarde se mantel?

A

> dik laag tussen die kors en die kern
2 900km dik
die boonste laag van die matel bestaan uit harde rots
oorblywende deel van die mantel bestaan uit semi-gesmelte rots
temperature van 5000°C veroorsaak
dat konveksiestrome die rots binne in die mantellaat beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is konveksiestrome?

A

> konveksietrome is beweging wat deur hitte binne in die aarde veroorsaak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat veroorsaak konveksiestrome wat die aarde se kors laat beweeg?

A

Hoë temperature binne-in die Aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskryf die Aarde se kern?

A

> die middelste gedeelte van die aarde
3 400km dik
Soliede binne kern = 1 400km
Vloeibare buite kern = 2 000km
betaan uit die minerale yster en nikkel
temperature van 5 500° C en uiters hoë druk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die aarde se kors bestaan uit tektoniese plate, wat is dit?

A

> Reusagtige stukke van die aarde se kors met soms hele kontinente / vastelande op die plaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is plaattektoniek?

A

die beweging van die groot plate waaruit die Aarde se oppervlak / kors bestaan. Plate beweeg in verskillende rigtings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 7 grootste plate

A

Noord-Amerikaanse plaat
Suid-Amerikaanse plaat
Europese plaat
Afrika plaat
Indo-Australiese plaat
Antarktiese plaat
Stille Oseaan plaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is `n geoloog?

A

maak ‘n studie van die aarde se struktuur, samestelling (rotse) en beweging. Hulle bestudeer dus die plekke waar die kors se plate bymekaar kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik hoe die Aarde se kors kan beweeg?

A

Die Kern van die Aarde is baie warm = Rots-temperature van meer as 5 000°C
1, Die geweldige hitte veroorsaak konveksiestrome in die rots.
2, Die konveksie strome beweeg deur die aarde se mantel.
Die beweging van die strome veroorsaak Energie, dit is die energie wat maak dat die plate in die kors beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is `n aardbewing?

A

> n aardbewing is `n hewige geskud van die grond wat deur die skielike beweging onder die Aarde se kors veroorsaak word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waar vind aardbewings plaas?

A

Waar die aarde se plate bymekaar kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Daar is 3 soorte plaatbewegings, noem hulle?

A
  1. Plate beweeg weg van mekaar
  2. Plate beweeg na mekaar
  3. Plate skuif teen mekaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat noem ons `n skeur of breuk in die rotse waaruit die Aarde se kors bestaan?

A

`n Fout

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat gebeur as plate weg van mekaar beweeg?

A

Nuwe land word gevorm op die kors

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

wat gebeur as plate na mekaar beweeg?

A

Daar is ‘n “verlies” aan land of land word vernietig soos die een plaat onder die ander inbeweeg terug in die matel in.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Gee n voorbeeld van n fout waar die plate bymekaar verby skuur?

A

Die San-Andreas Fout word gevorm deur die Stille oseaan-plaat en Noord-Amerikaanse plaat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Dit is `n soort berg waaruit daar lawa, gas en stoom skiet.

A

Vulkaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wanneer word `n vulkaan gevorm?

A

wanneer magma deur die foute en lasplekke in die rotse gedwing word en as lawa op die aarde se oppervlak uitbars

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

dit is vuurwarm, gesmelte rots
wat uit `n vulkaan vloei

A

Lawa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Dit word boontoe, deur foute, na die Aarde se oppervlak gedwing en bars as `n vulkaan uit.

A

Magma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Waar kry ons vulkane?

A

> die meeste vulkane vorm waar die plate langs die die foute of krake bymekaarkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat ontstaan waar die plate na mekaar en weg van mekaar beweeg.

A

`n Fout

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Hoe het vulkane die Aarde gehelp?
> in die vorming van 1, oseane 2, riviere 3, mere 4, atmosfeer (`n laag gas om die aarde)
26
Daar is 3 soorte vulkane, noem hulle?
Aktief Dormant Uitgwerk
27
Soort vukaan? Bars amper die heeltyd uit.
Aktiewe vulkaan
28
Wat is `n dormante vulkaan?
> hulle is rustend > hulle het al in die verlede uitgebars > hul kan heeltemal onaktief wees > klein hoeveelhede gas en lawa vrystel
29
Dit het nie vir 'n lang tyd uitgebars nie maar`n vulkaan wat vir 100de jare geslaap het, kan skielik hewig uitbars.
Uitgewerkte vulkaan
30
Hoe ontstaan `n vulkaan?
wanneer magma deur die foute en lasplekke in die rotse gedwing word en as lawa op die aarde se oppervlak uitbars
31
Beskryf `n uitbarsting?
> `n vulkaan bars uit op die aarde se opppervlak deurdie vulkaan pype en stoot uit: (1)lawa (2)as (3)gas (4) reusagtige stofwolke
32
wat is `n Yslike ondergrondse magmapoel in die Aarde se mantel 70km onder die opp. en voorsien die vulkaan van magma en lawa ?
Magmakamer
33
Wat is Magma?
Gesmelte rots wat vertikaal (vulkaanpyp) en horisontaal (krake in kors) kan beweeg.
34
wat is rotse wat gevorm het uit lawa en magma wat verhard het ?
Stollingsgesteentes soos kristal en graniet
35
Wat is Paarlrots in die Wes-Kaap?
Granietkoepel van Batoliet wat oor duisende jare sigbaar geraak het. Batoliet is yslike poele magma wat ondergronds afkoel en verhard
36
Wat is lawa?
Srome warm riviere wat uit die vulkaan loop en vinnig afkoel (5-10min)
37
Wat noem ons die tregtervormige kom aan die bokant van `n vulkaan?
`n Krater
38
Noem die 3 soorte vulkane?
Aktief- Dormante- en Uitgwerkte vulkane
39
Verduidlik die 6 stappe in die ontstaan van `n vulkaan?
Magmakamer... magma... Stollingsgesteentes.. batoliete... Uitbarstings... Lawa..
40
Noem 3 Natuurrampe
Vulkane Aardbewings Oostromings
41
Wat is die ergste natuuurramp wat mense kan oorkom?
Oorstromings, want dit dek `n groter area, kan meer gereeld plaasvind en wydverspreide infrastruktuurskade veroorsaak aan omliggende gebiede. 1. Ekonomiese skade 2. Omgwingskade 3. Menslike skade
42
Wat is `n Aardbewing?
`n aardbewing is `n hewige geskud van die grond wat deur die skielike beweging onder die Aarde se kors veroorsaak word.: Plaatbwegings
43
Verduidelik Plaattektoniek?
die beweging van die groot plate waaruit die Aarde se oppervlak / kors bestaan. Plate beweeg in verskillende rigtings.
44
Hoekom vind plaattektoniek plaas?
1. Die Kern van die Aarde is baie warm 2. Konveksiestrome onstaan 3. Die beweging van die strome veroorsaak Energie
45
Wat is die 3 soort plaatbewegings?
Plate beweeg: 1. weg (vorm nuwe land) 2. na mekaar (land vernietig) 3. skuur teenmekaar (Stille Oseaan en Noord-Amerikaanse plaat by San-Andreas fout)
46
Waar vind aardbewings plaas?
waar die Aarde se plate bymekaar kom
47
Wat veroorsaak `n aardbewing onder die see?
`n groot gold, Tsoenami
48
Wat is die aarbewing se FOKUS?
> die FOKUS is die punt onder die grond waar die aardbewing ontstaan.
49
Wat is die aarbewing se EPISENTER?
die EPISENTRUM is die punt waar die skokgolwe die oppervlak bereik
50
Wat is die aarbewing se NAGEVOLGE?
Naskokke Trillings sinkgate rotsstortings modderstortings skade aan geboue, paaie en brue
51
Waar is die meeste aardbewings?
langs die verskuiwingslyne wat krake in die aarde se kors is
52
Wat is `n richterskaal?
> `n Skaal van getalle, wat aandui hoe sterk die aardbewing was. > hoe hoër die getal op die skaal, hoe sterker is die aardbewing
53
Wat is `n seismograaf?
> `n wetenskaplike instrument, wat beweging in die aarde se oppervlak meet. > Seismograwe sê vir ons wat die sterkte van `n aardbewing op die richterskaal is
54
Wat is die "Vuurkring" in die stille Oseaan?
`n Sone waarin 75% van alle aardbewings en vulkane voorkom
55
hoe kan mense voorsort tref om die impak van aardbewings te verminder?
Bou Geboue en Brûe wat sywaarts beweeg saam met die aardbewing Bou Geboue met minder vloere Bou Geboue met buigsame rame Kry Vroeë Waarskuwing-stelsels
56
Wat het in 2010 by Haiti gebeur?
`n Aardbewing het die dood van duisende mense en skade veroorsaak, Dit is veroorsaak deur 2 plate wat NA mekaar beweeg het.
57
Wat is `n oorstroming?
Wanneer te veel water oor droë grond beweeg.
58
Noem `n paar faktore wat bydra tot die ontstaan van oorstromings?
Ongewone swaar reën (tropiese storm) Menslike aktiwiteite Storms langs die kus Smeltende sneeu/ Ys Aardbwings
59
Verduidelik die impak en langtermyn skade van oorstromings?
1. Omgwing: ronderosie 2. Menslik: dood en verplasing 3. Ekonomies: hoe kostes van herstel aan alles
60
Hoe kan ons die uitwerking van oorstromings verminder?
1. om sekere maatreëls te tref 2. moenie op vloedvlaktes boer en woon nie 3. bewaar vleilande 4. vloedwalle 5. weervoorspelling
61
Wat het die oorstroming in 2000 in SA veroorsaak
Dit was die ergste oorstroming in die geskeidenis van SA en buurlande weens `n tropiese storm. 1. Baie was dood en dakloos 2. skade was uitgebreid en duur.