Die onderlinge verhouding tussen die drie sektore (Onderwerp 9) Flashcards
(3 cards)
Die verdouging tussen die drie sektore (Primere)
- Die grondstowwe wat in die primere sektor ontgin of verbou word, word as insette in die sekondere sektor gebruik
- Ontwikkeling in die S sektor hang af van die ontwikkelingsvlak in die rimere sektor
- Nywerhede in die primere sektor benodig die dienste van banke, versekering maatskappye, ens wat almal vanuit die T sektor uit kom
Die verdouging tussen die drie sektore (Sekondere)
- Die Sekondere sektor benodig die grondstowwe van die primere sektor om as insette in die produksie proses te gebruik
- Die S sektor is afhanklik van klein handel besighede in die T sektor om klaar produkte te verkoop
- Nywerhede in die S sektor benodig die dienste van banke, versekering maatskappye, ens wat almal vanuit die T sektor uit kom
Die verdouging tussen die drie sektore (Tersiere)
- Die tersiere sekotr tree op as skakel op tussen die twee sektore
- Sonder die twee sekotore sou daar nie ‘n mark gewees het vir klaar produkte vanuit die S sektor nie
- Die ander twee sektore is afhanklik van die dienste wat gelewer word.