Volhoubare gebruik van hulpbronne in die drie sektore (Onderwerp 9) Flashcards
(3 cards)
Herwin –
Produkte moet nie weggegooi word nadit gebruik is nie maar eerder na hewinnaars of fabrieke gestuut word wat dit weer sal gebruik in die produksie van ander propdukte.
Hergebruik –
Ander gebruike moet vir produkte gevin word, om te verseker dat dit optimaal benut word.
Verminder –
Die gebruik an skadelike produkte moet beperk word om te verseker dat die omgewing nie verder besoedel word nie. Ditkan ook verwys na die feit dat ons die gebruik van hulpbronne moet verminder in die produksie van goedere.