{ "@context": "https://schema.org", "@type": "Organization", "name": "Brainscape", "url": "https://www.brainscape.com/", "logo": "https://www.brainscape.com/pks/images/cms/public-views/shared/Brainscape-logo-c4e172b280b4616f7fda.svg", "sameAs": [ "https://www.facebook.com/Brainscape", "https://x.com/brainscape", "https://www.linkedin.com/company/brainscape", "https://www.instagram.com/brainscape/", "https://www.tiktok.com/@brainscapeu", "https://www.pinterest.com/brainscape/", "https://www.youtube.com/@BrainscapeNY" ], "contactPoint": { "@type": "ContactPoint", "telephone": "(929) 334-4005", "contactType": "customer service", "availableLanguage": ["English"] }, "founder": { "@type": "Person", "name": "Andrew Cohen" }, "description": "Brainscape’s spaced repetition system is proven to DOUBLE learning results! Find, make, and study flashcards online or in our mobile app. Serious learners only.", "address": { "@type": "PostalAddress", "streetAddress": "159 W 25th St, Ste 517", "addressLocality": "New York", "addressRegion": "NY", "postalCode": "10001", "addressCountry": "USA" } }

Soorte vaardighede soos deur elke vereis (Onderwerp 9) Flashcards

(3 cards)

1
Q

Soorte vaardighede soos deur elke vereis (Primere)

A
  • Werkers in die P sektor doen gewoonlik fisieke arbeid soos plaas- werkers wat nie hoo vaardigheidsvlakke vereis nie, Minder werkers benodig
    hoe vaardigheidsvlakke soos bv. die plaasbestuurders. Meer masjinerie word deesdae gebruik wat beteen dat werkers half- geskoold moet wees- of n mate van opleiding he
  • Dus is daar grotendeels ongeskoolde arbeiders
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Soorte vaardighede soos deur elke vereis (Sekondere)

A
  • Werkers in die sekondêre sektor doen gewoonlık roetine werk soos bv fabriekwerkers wat ‘n mate van opleiding
    benodig om masjinenie te hanteer byvoorbeeld Werkers wat geskoold is word ook benodig in die sekondére sektor, bv. ambaaslui loodgieters, elektrisiens, ens
  • Meerderheid werkers is egter halfgeskoold
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Soorte vaardighede soos deur elke vereis (Tersiere)

A
  • In die tersiêre sektor bestaan baie geleonthede vir geskoolde arbeiders aangesien kritiese en kreatiewe denkvaardig- hede vereis word Bv. bemarkers, dokters, onderwysers, prokureurs, ens. Daar is egter werksgeleenthede vir ongeskoolde arbeiders ook soos die skoonmaak- personeel van groot besighede
  • Meerderheid werkers is geskoold
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly