Sirkulere vloei (Onderwerp 5) Flashcards
(2 cards)
Wat is baie raar
‘n Geslote ekonomie is baie raar omdat die meeste lande deesdae op een of ander manier met ander lande handel dryf.
Hoekom gebruik ons ‘n geslote ekonomie
Ons gebruik ‘n geslote ekonomie omdat die sirkulere vloei net ‘n eenvoudige model is van hoe geld deur die ekonomie vloei.