{ "@context": "https://schema.org", "@type": "Organization", "name": "Brainscape", "url": "https://www.brainscape.com/", "logo": "https://www.brainscape.com/pks/images/cms/public-views/shared/Brainscape-logo-c4e172b280b4616f7fda.svg", "sameAs": [ "https://www.facebook.com/Brainscape", "https://x.com/brainscape", "https://www.linkedin.com/company/brainscape", "https://www.instagram.com/brainscape/", "https://www.tiktok.com/@brainscapeu", "https://www.pinterest.com/brainscape/", "https://www.youtube.com/@BrainscapeNY" ], "contactPoint": { "@type": "ContactPoint", "telephone": "(929) 334-4005", "contactType": "customer service", "availableLanguage": ["English"] }, "founder": { "@type": "Person", "name": "Andrew Cohen" }, "description": "Brainscape’s spaced repetition system is proven to DOUBLE learning results! Find, make, and study flashcards online or in our mobile app. Serious learners only.", "address": { "@type": "PostalAddress", "streetAddress": "159 W 25th St, Ste 517", "addressLocality": "New York", "addressRegion": "NY", "postalCode": "10001", "addressCountry": "USA" } }

Woordelyse (Onderwerp 3) Flashcards

(8 cards)

1
Q

Ekonmiese stelsel

A

‘n Stelsel wat ‘n land kies om sy hulpbronne toe te wys en sy goedere en hulpbronne te versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ekonomiese probleem

A

Hoe om mense se eindelose beheertes en behoeftes deur middel van beperkte hulpbronne te bevredig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

beplande ekonomie

A

‘n ekonomiese stelsel waar die regering of werksrade al die besluite oor die produksie oor en verbruik van goedere en dienste neem, op grond van hul idee van wat vir al die mense van daardie land goed is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

markekonomie

A

‘n opbelplande ekonoemie waar grond eiendom en besighede deur private individue besit word, nie die regerig nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gemengde ekonomie

A

‘n private en staatsbeheer oor die ekonomie. Die regering sowel as individue en besighede besit grond en natruulike hulpbronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Globale ekonomie

A

Die ekonomie van die wereld wat gevorm word omdat nasionale ekonomiee onderling verbind is en mekaar beinvloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Sirkulere vloei

A

‘n model wat die beweging van geld deur die ekonomie en tussen deelnemers beskryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geslote ekonomie

A

‘n Ekonomie wat glad nie ‘n wisselwerking met ander ekonomiee is of met hulle handeldryf nie. Daar is geen in- of uitvoer in ‘n geslote ekonomie nie; dit is selfversorgend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly