Einskappe (Onderwerp 3) Flashcards
(4 cards)
Eienskappe en oorsproong van beplande ekonimee (6)
1) In ‘n beplande ekeonomie besit die regering die grond en natuurlike hulpbronne, fabrieke en plase.
2) Individue word nie toegelaat om eiendom te besit nie.
3) Die regering besluit wat geproduseer moet word en vir hoeveel dit verkoop met word.
4) Die regering belsuit ook wie kry hoeveel van wat geproduseer word.
5) Daar is geen mededinging met ondernemings wat goedere en dienste teen verskillende pryse aanbied nie.
6) Werkers het geen keuse oor wat hulle wil doen nie.
Eienskappe en oorsproong van Mark ekonimee (5)
1) Die oogmerk van besigheid in ‘n markekonomie is om ‘n wins te maak.
2) Die doel van die regering is om besighede toe te laat om ‘n wins te maak.
3) Entrepreneurs belsuit watter goedere en dienste om te produseer en hoeveel om daarvoor te vra, gegrond op wat hulle dink mense wil he en bereid is om te betaal.
4) Werkers kan kies watter soort werk hulle wil doen en vir wie hulle wil werk.
5) Besighede en individue leen geld by banke en beleggers.
Eienskappe en oorsproong van Gemengde ekonimee (4)
1) In ‘n gemengde ekonomie kom kapitaal van banke, aandeelhouers en die regering wat belastingsinkomste beheer.
2) Entreperneurs belsuit wat om te produseer.
3) Die regering bestee bv die inkomste uit belasting aan onderswus, behuising en skoon water.
4) Die regering maak ook wette om seker ekonomiese aktiwiteite te beheer.
Einskappe oor ‘n Golobale ekonomie (3)
- Vrye beweging van arbeid
- Vryhandel in goedere en dienste
- Vrye beweging van kapitaal.