Sektore van die ekonomie (Onderwerp 9) Flashcards
(4 cards)
Sektor:
‘n Manier warop besigheidsaktiwiteite gegroepeer word
Primere sektor:
Die ekonomiese sekotor waarin besighede grond en antuurlike hulpbronne as grondstowwe gebruik.
Boedery Bosbou Vissery
Mynbou Jag en versamel Ontginning van olie en gas
Sekondere sektor:
Die ekonomiese sektor waarin mense grondstowwe van die primere sektor gebruikk om dinge te verwerk of te vervaardig wat mense kan gebruik.
Fabrieke Tekstielfabrieke Klerevervaardigers
Botteleringsaanleegte Chemiese aanlegte Konstruksie
Tersiere sektor:
Die ekonomiese sektor waar besighede dienste aan die publiek bied.
Skole vir onderwysdienste
Hospitale vir gesondheidsorg Banke vir geldsorgdienste