Hoofstuk 7 Flashcards

1
Q

hoe weet ons dat Stef Jonker baie sterk is?

A
  • hy lig twee tasse en die trommel sonder inspanning gelyktydig op en sit dit op die drarak van die Beach buggy
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat gee sers. Schreuder aan Stef en watter opdrag gee sy aan hom?

A
  • sy oorhandig ‘n koervertjie aan stef

- dit moet persoonlik in barries se pa se hande geplaas word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

as Barries deurdruk en by sy pa bly, kan dit hom tot voordeel strek. bespreek kortliks die stelling.

A
  • die saak van aanranding, sowel as die van saakbeskadiging teen hom is teruggetrek op voorwaarde dat hy deurdruk en voortgaan om by sy pa te rehabiliteer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

watter versoek rig Barries tot Stef? wat is Stef se reaksie?

A
  • barries vra om stef se selfoon te gebruik om sy meisie te bel
  • stef antwoord dat hy nie mag doen nie
  • hy sê barries sy meisie wil bel, maar dis duidelik dat hy aangetrokke is tot die sersantjie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

watter waarskuwing rig Stef aan Baries?

A
  • stef waarsku barries om weg te bly van sy meisie, ander sal hy hom met die pylgeweer skiet
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is die roete wat hulle vanaf Humansdorp volg?

A
  • van humansdorp ry hulle nie deur kaap st. francis nie, maar vat ‘n kortpad seeplaas toe
  • hulle ry al langs die see
  • eindelik, oor ‘n bult sien hulle die see en verder aan lê paul se huis
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Barries besef dat hy sy iPod en oorfone iewers agtergelaat het. waarom is Barries kwaad vir Stef?

A
  • stef weier om om te draai
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

hy vloek op Stef. waarom sal Barries na sy taal moet oplet? beskryf kortliks wat jy sover van Stef se persoonlikheid agterkom.

A
  • stef gaan nie enige ongeskiktheid van barrie verdra nie
  • hy is sterk en dit will voorkom, effens onstabiel
  • hy is ook absoluut lojaal aan paul
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

die Beach Buggy vrek. Stef en Barries moet nou sy bagasie self verder dra, maar hy voel siek. wat kon Barries se ongesteldheid veroorsaak het?

A
  • dit kan moontlik die vleispastei wees wat hy vroeër in humansdorp geëet het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat stel Stef voor moet Barries doen?

A
  • hy gee barries ‘n rol toiletpapier en sê hy moet ‘n bos soek en ‘n gat soos ‘n kat grawe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Barries is ongelukkig. hy is kwaad en noem sy pa ‘n stuk gemors. wat is Stef se reaksie?

A
  • volgens hom moet barries sy houding verander

- paul in ‘n ware heer, maar hy is gevaarlik as hy gekonfronteer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

watter agtergrond oor sy pa verskaf Stef aan Barries?

A

-stef vertel barries dat paul in hulle huis groot geword het omdat paul se pa ‘n slegt pa was, wat gedrink het en sy ma geslaan het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

kon die pa, Paul Barnard, se kinderdae enige invloed op sy gedrag teenoor Barries en Vera gehad het?

A
  • moontlik hang sy pa se latere gedrag af van die huis waaruit hy gekom het en die voorbeeld wat sy pa aan hom gestel het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly