Hoofstuk 14 Flashcards

1
Q

wat is die hoofoorsaak dat Paul weer begin drink het?

A
  • barries het paul tot drank gedryf met sy aanmerkings en beskuldigings
  • moontlik het die selfverwyt vir paul te veel geraak en hon hy nie meer die werklikheid in die gesig staar nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Barries probeer verhoed dat Paul die brandewyn drink. verskaf twee redes waarom hy dit probeer doen.

A
  • hy wil paul keer as gevolg van die rottegif wat in die brandewyn is
  • hy begin sy bekenkinge kry of sit werklik so ‘n goeie idee was
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat karaktertrek van Paul kom uit as hy begin drink en hoe het dit hom in die verlede al tot groot nadeel gestrek?

A
  • as hy begin drink, raak hy aggressief

- ‘n kroeggevoeg het veroorsaak dat paul ‘n man doodgeslaan het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat sê Barries om Paul te tart?

A
  • barries tart paul verder deur te sê dat paul in die tronk leer baklei het
  • hy vra of dit mos doen om die mans van hom af weg te hou
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

hoe weet ons dat Barries begin wonder oor die wysheid van sy plan van wraak?

A
  • die beelde van paul in die tronk onstel barries

- hy wonder of paul al begin siek voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Toe Stef en Olga later die oggend opdaag, kom ons agter dat Olga met ‘n gevaarlike speletjie besig is. bespreek.

A
  • sy wil weet of hy vir haar kitaar wil speel
  • sy gebruik woorde soos ‘orgasmies’ en lê agteroor op sy bed
  • sy is duidelik besig om barries uit te lok
  • dis gevaarlik, want sy weet stef barries sal doodmaak as hy barries by haar vang
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Stef is geskok toe hy Paul se toestand sien. hy neem Baaries kwalik. waarom?

A
  • stef blameer vir barries
  • alles het goed gegaan totdat barries opgedaag het, hy onstel sy pa
  • hy voel paul skuld barries niks nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is Barries bereid om op te gee om die hond te red?

A

-barries verpand sy surround sound system, sy dvd-speler, sy klankversterker en sy playstation om geld te kry vir jona se behandeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

hoeveel wou hy vir sy bessittings hê en wat is die pandjieswinkel bereid om te gee?

A
  • barrues wou R6000 vir alles hê, maar kry net R2000

- hy trek nog R2000 by die kitsbank

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

waarom dink jy het Barries so ‘n obsessie met die hond? waarom is dit so belangrik vir hom dat die hond moet bly leef? bespreek

A
  • die hond het hom ‘n doel gegee om te lewe
  • jona was iets waarvoor hy kon sorg, iets wat niks anders van hom wou hê as liefde nie
  • jona het sy lewe gered toe amper verdrink het
  • as jona nie aahou blaf het nie, sou barries gewis gesterf het
  • dit is die eerste keer dat barries iets onselfsugtig ‘n ander lewende wese teruggee
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

hoe diagnoseer die dokter Paul se ongesteldheid? waaraan skryf Paul self dit toe?

A
  • voedselvergiftiging

- paul dink dat hy ‘n swak maag oorgehou het van sy tyde in die tronk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Paul erken uiteindelik aan Barries waarom hy na die tronkstraf nie na Barries en Vera toe teruggekeer het nie. wat is die redes

A
  • hulle wou barries beskerm
  • dit sou beter gewees het as hy paul glaf nie meer gesien het nie
  • paul was skaam dat hy in die St Albans gevangenis was
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wie is die Booysens? verduidelik kortliks Fillie se agtergrond

A
  • die booysens was jare gelede die oorspronklike eienaars van die grond in die kaap st. francis-omgewing, wat hulle daarna stuk-stuk verkup het
  • nie al die booysens is wit nie
  • hulle is rondlopers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

bespreek kortliks Barries en Olga se onderonsie by die rotse

A
  • olga nooi vir barries om saam met haar rotse toe te gaan
  • hy wil by haar weet of sy paul se ‘delila’ is
  • sy antwoord hom nie en soen barries op sy voorkop
  • toe ‘n seekatjie om haar been vassuig, moet barries dit van haar binnebeen loswikkel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

watter moeilikheid kan dit in die toekoms veroorsaak en waarom?

A
  • stef gaan uitvind en hy is besitlik

- hy sal barries heel moontlik daaroor slaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Barries is eers opgewonde oor Olga se besoek. waarom verander dit in teleurstelling?

A
  • baaries is aangetrokke tot olga, maar sy en stef is saam

- stef neem haar saam met hom kamer toe daardie aand

17
Q

Barries maak ‘n paar oproepe. noem kortliks wie hy bel en die inhoud daarvan

A
  • barries bel vir dr. hakinin, wat bevestig dat die operasie op jona goed afgeloop het
  • jona het egter dalk von willebrand se siekte, wat beteken dat sy bloed nie stol as hy beseer word nie
  • barries bel ook sy ma en sy vertel hom dat die verkeersman nog ‘n terugslag gehad het
  • as hy sou sterf, is barries en sy vriende in nog grote moeilikheid
  • hy stel sy ma gerus dat hy nog skoon is
18
Q

watter verrassing het Paul vir Barries toe hy van Humansdorp af terugkeer?

A
  • die volgende oggen gaan paul allen humansdorp toe en kom met jona terug
19
Q

Paul rig twee waarskuwings aan Barries. noem albei en verskaf ook Barries se reaksie.

A
  • paul waarsku barries dat hy moet onthou dat die hond nie syne is nie en dat sy mense moontlik na hom soek
  • barries dink hulle het aanvaar die hond is dood
  • stef is volgens paul nie gelukkig met die kyke wat barries en olga vir mekaar gee nie
  • olga te oud en te ervare vir barries
  • barries is beskuldig vir paul dat hy op olga verlied is
20
Q

waarom is Paul en Barries bekommerd oor Olga? wat is die rede waarom dit gebeur het?

A
  • olga het ‘n blou oog en ‘n stukkende lip

- stef het haar moontlik uit jaloesie geslaan