Hoofstuk 11 Flashcards

1
Q

gee ‘n voorbeeld wat wys dat Barries se verslawing sels fisieke probleme veroorsaak

A
  • barries het fisiek agteruit gegaan vandat hy verslaaf geraak het
  • hy was ‘n snelbouler, nou kan hy nie eers klippe ver gooi nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoe weet Paul dat Barries met sy drank gepeuter het?

A
  • die seël van die brandewynbottel is gebreek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waaroor wou Paul nie praat nie?

A
  • hy wou nie vir barries vertel waarom hy hom en sy ma verlaat het nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

how gee Barries uiting aan sy frustrasie en wat is Paul se reaksie daarop?

A
  • hy noem paul ‘n lafaard en slaan sy vuis teen die klippe stukkend
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

war is Olga se beskouing van Paul?

A
  • olga waarsku hom dat hy nie vir paul moet kwaadmaak nie

- sy bynaam is nie verniet simson nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

waarvoor vra hy om verskoning en wat is haar antwoord?

A
  • hy vra om verskoning dat hy haar die dag by die rotse dopgehouu het
  • sy sê dat hy nie regtig jammer is nie en sy is ook nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is haar erkenning aan Barries wat ons laat besef dat Olga groot probleme in haar eie lewe ondervind het? onder watter nommer, dink jy, val Olga as jy na onderstaande tabel kyk?

A
  • sy wys hom binnekant van haar pols waar sy haarself gesny het. no. 3
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

verduidelik hoe Barries sy pa uiitart in die hoofstuk. verduidelik ook hoekom jy dink hy dit doen

A
  • barries gee sy pa skewe antwoorde en maak uitdegende stellings
  • as paul aggressief word en hom slaan, kan hy teruggaan johannesburg toe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat vra Barries sy pa nadat Paul sê dat dit nie Barries is wat dom dinge aanvang nie?

A

-hy vra of hy, barries, paul se ‘grootste fout’ was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Barries wil nie eet nie. watter waarskuwing rig Paul tot Barries?

A
  • hy weier om paul se gesonde kos te eet

- paul sê hy sal hom dwing om te eet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

waarom is Barries na middernag nog wakker?

A
  • sy hand pyn
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hy loop uit op die stope. wat wil hy doen? waarom verander hy van plan?

A
  • hy wil die heuwel uitloop om ‘n sein op sy foon te kry
  • hy sien ‘n flitslig by die rotse en wonder of dit die seun is wat sy klere gesteel het
  • hy hardloop see toe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat hoor hy? hoe probeer hy die dier red?

A
  • dan hoor hy ‘n lang, uitgerekte tjankroep vanuit die sloep
  • hy klim in die sloep af en die klank word duideliker
  • dit is ‘n golden retriever wat in ‘n sotsskeur vassit
  • as hy die hond ondertoe drunk en dan vorentoe trek, sal hy hom loskry
  • hy lig die hond uiteindelik veilig op ‘n rotsrif
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

waarom roep Barries om hulp?

A
  • barries gly teen die rotse, stamp sy kop en val in die sloep
  • hy voel verlam
  • die water sleep hom diepsee in, want die stroom is baie sterk
  • hy is nou hulpeloos
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

watter skietgebed stuur Barries op? wat besef hy op daardie oomblik?

A
  • barries stuur ‘n kort skietgebed op
  • hy vra god om home te help
  • by besef hy kan nie uit eie krag uitswem nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

wat hoor hy net voor hy sy bewussyn verloor?

A
  • hy hoor die veraf geblaf van die hond