Hoofstuk 12 Flashcards

1
Q

Barries is verlig om te vind hy is nie verlam nie. hoe het Paul vir Barries gevind en gered?

A
  • hy was onrustig en kon barries nie in die huis of toilet vind nie
  • hy het ‘n geblaf gehoor en die klank gevold
  • paul het barries uit die water gehaal, in ‘n warm bad gesit en toe vir hom droë klere aangetrek
  • barries lê voor die koolstoof onder komberse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

waar dink Paul het die hond vandaan gekom? motiveer

A
  • pauk dink die hond het van ‘n boot afgespoel, want sy kondisie is te goed vir ‘n ronderloperhond
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

watter naam gee Barries die hond? waarom?

A
  • barries noem hom jona omdat die water hom uitgespoel het, soos die bybelse profeet jona wat deur ‘n groot vis ingesluk is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Paul sê Barries kan ‘n slukkie brandewyn need. waarom weier Barries?

A
  • brandewyn sal hom warm maak

- barries weier, want daar is rottegif in die brandewyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat wil Barries eerder hê?

A
  • hy wil liewer daggakoppe hê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wie stuur vir hom ‘n SMS? wat is sy antwoord, wat eintlik verbasend is.

A
  • nico sms hom om te hoor hoe dit gaan

- hy antwoord dat alles ok is, wat verbasend is as mens sien hoe hy teenoor sy pa optree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

waarom is Lizette vir Barries kwaad?

A
  • sy is kwaad omdat barries weg is sonder om haar iets te sê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat dink jy suggereer dit dat lizette haar profiel op Facebook verander het? wat versterk ‘n. mense se vermoede dat sy eintlik klaar met Barries is?

A
  • sy sien hulle nie meer as ‘n paartjie nie
  • dis heel moontlik dat sy iemand anders in haar lewe het
  • toe barries haar vra of sy hom nog lief het, antwoord sy nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat erken sy ma aan Barries en watter vermaning gee sy vir Barries?

A
  • sy ma wul sy vriende uit sy lewe hê
  • sy voel dat dit op hierdie stadium haar besluit is
  • sy sê hy moet sy kant bring by sy pa
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

waarom druk Barries die foon se rooi knoppie?

A
  • sy ma het ‘n inkomende oproep van die werk en vra hom om aan te hou, maar hy beëindig die oproep
  • hy is geïrriteerd met sy ma
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Barries klim die heuwel verder uit en hy sien Stef se huis. wat maak hom opgewonde en hoekom?

A
  • hy raak opgewonde as hy aan olga dink

- hy voel aangetrokke tot haar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

met sy terugkeer sien Barries Paul met ‘n pistool in sy hande. waarom?

A
  • die hond se toestand het verswak
  • hy het waarskynlik inwendige bewerings
  • paul wil die hond skiet om sy lyding te verkort
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat sou jy in so ‘n situasie gedoen het as jy Paul was?

A
  • ek sou nie hond wou laat nie

- die hond kan veearts toe geneem word om sy lyding te verlig, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly