Hoofstuk 20 Flashcards

1
Q

Barries kruip vir Stef onder die bed weg. hoe word sy wegkruipplek weggegee?

A
  • barries se selfoon lui skielik

- die sers. nico schreuder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wie bel Barries en om watter rede?

A
  • ser. nico schreuder bel barries om hom te vertel wat met sy ma gebeur het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarom is Stef buite homself? wat doen hy aan Barries?

A
  • hy het barries by sy meisie gevang, in sy eie huis en in sy kamer
  • hy sleep barries aan sy enkels onder die bed uit, deur die huis en gooi hom hardhandig buite op die grond neer
  • dan wil hy hom met die pylgeweer skiet
  • hy wil ook vir jona doodskiet, vir wie barries regtig omgee
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoe probeer Barries met Stef redeneer om Jona se lewe te red?

A
  • barries pleit by stef dat hy die hond se lewe moet spaar

- die hond is ‘n bloeier en jona sal nie oorleef nie, self al is hy net gekwes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Stef daarop uit op Barries fisiek en emosioneel seer te maak. watter geheim vertel hy vir Barries, al probeer Olga keer?

A
  • barries is nie paul se kind nie

- vera is verkrag en barries was die resultaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

motiveer Stef se optrede

A
  • stef is van mening dat barries almal se lewens omgekrap het vandat hy op seeplaas aangekom het
  • ook stef en paul, wat lewenslange vriende is, se verhouding is vertroebel
  • paul is kortaf met stef en kies kan vir barries
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

hoe red Fillie Booysen die gevaarlike situasie?

A
  • fillie verskyn op die toneel, gryp die pylgeweer en skiet die pyl ver weg
  • dan gooi hy die pylgeweer op die sinkdak en laat spaandeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

bo-op die heuwel kyk Barries om. beskryf wat hy sien.

A
  • paul arriveeer en hy, stef en olga argumenteer buite die huis
  • dan slaan paul vir stef twee houe sodat hy op die grond neerslaan
  • paul jaag weg in sy isuzu
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Barries bel ser. Nico Schreuder. skets kortliks wat die polisie vermoed wat mt sy ma gebeur het.

A
  • vera is die vorige aan in die toesluitgarage van haar woonstel aangeval en lê kritiek in die hospitaal
  • haar handsak en selfoon is weg, dus vermoed die polisie dat dit roof was
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wanneer het Paul daarvan bewus geraak daarvan dat Barries nie sy kind is nie? bespreek die impak wat Vera se verkragting op Paul gehad het.

A
  • barries was vyf toe paul uitvind dat hy nie sy kind is nie
  • vera wou nie erken wie die pa is nie
  • dit het paul mal gemaak
  • tydens huweliksberding het dit uitgekom dat vera deur ‘n werkskollega verkrag is
  • paul het dit op barries begin uithaal met sy belt wanneer hy dronk was
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

waarom het hy Barries jare daarna genooi om na die plaas te kom?

A
  • paul is berouvol en sê dat sy optrede laag, gemeen en onvergeeflik was
  • hy kom nie met sy gewete saamleef nie
  • hy het barries plaas toe genooi, want hy wou dinge probeer regmaak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

hoe het Paul wraak geneem op die Vera se verkragter? wat erken hy? beskryf die gebeure kortliks.

A
  • paul erken ook dat hy vera se verkragter begin soek het
  • y die man gevind en hom een aan die kroeg gekonronteer
  • die man was verwaand en het lelike dinge oor vera kwytgeraak
  • paul het hom geslaan: drie houe teen die hop en een teen die slaap, sodat hy bewusteloos bly lê het
  • die man het gesterf aan breinbloeding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

waarom het Paul daarna nooit teruggekom na Barries en Vera toe nie en nooit sy briefies en kaartjies beantwoord nie?

A
  • as gevolg van die man se dood is paul tronk toe
  • hy het dus barries se pa doodgelaan
  • dit is die rede waarom paulnooit vera barries toe terrugkeer het nie
  • dit is ook waarom nie weer kontak met barries probeer maak het nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

hoe reageer Barries op Paul se woorde? verduidelik hoekom jy dink hy so optree.

A
  • barries takel paul met sy vuiste
  • hy gee uiting aan sy skok, woede en frustrasie en wil dit op paul uithaal
  • barries was nie gereed vir hierdie inligting nie
  • paul ker met sy arms vir sy gesig, maar slaan nie terug nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

later gaan Barries na paul. waarvan beskuldig hy paul en ook die ander volwassenes in sy lewe?

A
  • al die volwassenes het sy lewe opgemors

- slefs voor sy geboorte het hy geweet dat sy pa hom nie wou gehad nie, maar hy het gedink dat dit paul was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

wat bevestig Paul weer eens aan Barries en wat antwoord Barries hom?

A
  • paul sê dat seeplaas nog barries s’n sal word

- barries wil dit nie hê nie, want hy is nie ‘n barnard nie

17
Q

toe Barries later saam met Jona by die rotse sit, kom Fillie daaraan en gee Barries nog skokkende nuus. wat is dit en watter voorstel maak Fillie? wat is Barries se antwoord?

A
  • jona se mense het hom kom haal
  • dis slim van fillie om dit te besef
  • fillie bied aan om jona weg te steek totdat die mese weg is
  • barries besef egter dat dit is hoe dinge moes uitwerk
  • hy vertel vir fillie dat hy die volgende dag op die bus teruggaan johannesburg toe, want sy m het baie seergekry
  • hy kom nie weer terug nie
18
Q

hoe besef ons dat Fillie op ‘n manier baie geheg aan Barries geraak het en hom as ‘n vriend beskou? noem drie voorbeelde

A
  • hy het barries gered toe stef hom wou skiet
  • hy het barries kom waarsku dat jona se mense hom kom haal het
  • en hy was bereid om jana weg te steek
  • hy het in ‘n baie lojale vriend ontwikkel