Hoofstuk 17 Flashcards

1
Q

wat is jou indrukke van Fillie Booysen tot dusver? verskaf die vernaamste feite oor hom.

A
  • jona speel met bollie, barries se blou teddiebeer
  • in die sitkamer sien barries al die kaartjies wat hy destydes as knind vir paul gemaak het, teen die muur en op die koffietafel
  • hy kom agter dat paul al die kaartjies gehou het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

waarom wil Paul vir Fillie en sy familie van sy grond af verwilder? dink jy Fillie kan skuldig wees?

A
  • hy is verwaarloos en arm
  • sy familie is plakkers op paul se grond
  • dit kom voor dat hy ‘n redelike eerlike ouerhuis het
  • sy pa eis dat hy barries se klere moet terrugbring
  • hy het ‘n sin vir humor en terg barries oor olga
  • volgens fillie het die hele omgewing jare gelede aan sy familie behoort
  • fillie gaan nie skool toe toe nie
  • stadig maar seler maal fillie vriende met barries
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarmee speel Jona? wat kom Barries agter wat sy pa betref? bespreek kortliks.

A
  • paul sê dat daar weer van sy geld gesteel is
  • soos die vorige keer was fillie in die rondte
  • hy het moontlik die geld en beursie gesteel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoe probeer Paul om weer sy lewe in orde te kry nadat Barries weer al die ou seerplekke oopgekrap het? bespreek

A
  • paul is die sondag netjies aangetrek en hy was kerk toe
  • hy het ook weer sy ondersteuings groep teen verslawing opgesoek
  • hy sê dat dit tyd is om homself reg te ruk
  • paul erken dat hy barries se kaartjies gehou het omat hulle vir hom iets beteken het
  • hy wil nou probeer om daardie kaartjies almal te beantwoord
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Olga kom haal vir Barries om vuurtoring toe te stap. by die strand verlei sy vir Barries. verduidelik. dink jy sy doen dit doelbewus?

A
  • by die strand var olfa vir barries om haar te help om haar stywer jeans uit te trek en haar bikinibostuk lost te maak
  • sy sê hy het mooi lippe en soen hom intiem
  • sy doen dit met opset, want sy weet hy is aangetrokke tot haar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

met hulle terugkeer is Stef al dronk langs die braaivleisvuur. in watter bui is hy toe Barries en Olga arriveer? wat vra hy vir hulle?

A
  • stef is dronk en in ‘n slegt bui
  • stef is duidelik jaloers en wil weet waar barries en olga die hele dag was
  • hy vra of hulle gevry het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

hoe probeer hy Barries tempteer en uitlok? wat is Paul se reaksie?

A
  • stef merk moedswillig op dat om doodgery te word, ites verskriklik is
  • paul weet waarheen dit gaan en hy probeer stef stilmaak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Barries gaan na Paul se werkskamer en weer volg Olga hom en verlei hom vir ‘n tweede keer. wat kan haar motief wees? bespreek

A
  • in pual se werkkamer haal barries die plastiek van die beeld af waaraan hy werk
  • olga kom in en sit haar arms om sy lyf
  • sy sê die beeld wat hy van haar maak se borste is te klein
  • sy neem barries se hande en sit dit op haar borste
  • die redes vir haar gedraag is nog onduidelik
  • sy wil barries dalk gebruik om stef jaloers te maak
  • miskien wil sy ‘n jonger man hê wat sy manipuleer
  • sy gebruik wel haar seksualiteit en lok barries uit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

baie later stap Barries uit die werkskamer waar hy aan Olga se beeld gewerk het. die huis is stil. waar is almal? watter kans waag Barries en hoe waarsku Olga hom?

A
  • paul is nie in sy kamer nie
  • stef het homself bewusteloos gedrink buite langs die vuur
  • die gastekamer se deur is oop en olga lê kaal op die bed
  • barries klim haar rug in
  • sy waarsku hom dat hy met vuur speel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

hoe kom Paul agter Barries was in Olga se kamer? watter waarskuwing gee Paul weer eens aan Barries?

A
  • toe die plankvloer kraak, sprink barries op en in die gang hardloop hy hom teen paul vas
  • paul wil weet wat barries in olga se kamer soek
  • paul waarsku barries dat hy vir groter moeilikheid soek as wat hy kan hanteer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly