Hoofstuk 9 Flashcards

1
Q

hoe maak Barries die rottegif fyn?

A
  • Hy maak dit fyn met twee lepels en ‘n mes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoe smaak dit as Barries versigtig daaraan proe? hoeveel moet hy daarvan gebruik?

A
  • die gif is smaakloos

- butcher het gesê hy moet net ‘n mespunt gebruik, want hy wil nie vir moord aangekla word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarin wil hy dit eers gooi? Hoekom kan hierdie opsie problematies wees?

A
  • hy wil dit eers in die speserye gooi

- dis nie ‘n goeie idee nie, want as paul dit in kos gooi, kan hy of miskien ander mense ook daarvan inkry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

uiteindelik gooi hy dit in die Richelieu Brandewynbottel. hoekom kies hy juis hierdie opsie?

A
  • hy weet waar sy pa sy brandewyn in sy matra wegsteek, soos vroeër
  • sy pa is al vir 2 jaar skoon, maar hy hou ‘n bottel brandewyn aan vir ingeval
  • barries weet dat paul heel moontlik weer sal begin drink as hy daarheen gedryf word
  • miskien ook as die lu te groot word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Barries se onterkkingsimptome raak erger. wat eis hy van sy pa?

A
  • sy pa moet vir hom dagga gee
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is Paul se ooreenkoms met sy seun?

A
  • hulle kan skaak speel, die beste uit drie

- as barries wen, sal hy vir hom dagga gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

waarom aanvaar Barries die ooreenkoms met bravade?

A
  • barries was sy skool se senior skaakkampioen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

beskryf kortliks hoe die spel/weddenskap/ooreenkoms verloop het.

A
  • uit 5 potte kon barries slegs 2 wen
  • dan will barries nog 2 potte speel
  • weer verloor hy
  • hy gooi die tafel om en gaan lê desperaat op sy bed met ‘n kussing oor sy kop
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

toe sy pa Saterdag buite hout kap, gee dit Barries tyd om in sy pa se kamer rond te krap. wat vind hy alles wat op homself van toepassing is?

A
  • daar is ‘n babafoto van hom teen die muur
  • in die bedkassie kry hy skoendoos
  • daarin is sy bloe teddiebeer, bollie
  • daar is ook ‘n stapel kaartjies wat barries vir sy pa geteken het oor die jare
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat besef hy toe hy die goed in die skoendoos kry en hoe laat die hom voel?

A
  • paul het al die kaartjies wat hy vir hom gestuur het, gekry
  • tog wou hy nie daarop antwoord nie
  • barries is onsteld hieroor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

watter ander interpretasie kan daaraan gegee word dat Paul die kaartjies gehout het?

A
  • paul kon die kaartjies gehou het omdat dit spesiaal was

- miskien kon hy nie antwoord nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

waarvoor soek Barries nou en waar? waarom? (raadpleeg hoofstuk 4)

A
  • hy soek vir die brandweynbottel wat sy pa altyd in ‘n gat aan die voetenend van die matra weggesteek het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat dui dit aan as die bottel versreël is. verwys in jou antwoord ook na hooftsuk 8.

A
  • die pa het 2 jaar gelede opgehou drink

- die bottel is not verseël, dus drink hy nie daaruit nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

waarom steek die pa die bottel daar weg, dink jy?

A
  • moontlik hou paul die bottel vir ingeval
  • miskien vir as hy lus voel daarvoor
  • miskien as ‘n toets of miskien as hy nie maar sy gesonde verstand kan behou nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

toe Barries sy pa hoor roep, gany hy voort met sy oorspronklike plan. beskryf kortliks

A
  • barries gooi dit rottegifpoeier in die bottle en draai die prop weer styf toe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly