Hoofstuk 25 Flashcards

1
Q

watter voorstel het Paul aan die einde van die vorige hoofstuk aan barries gemaak? hoe het dit alles vir Barries by mekaargekom op Seeplaas?

A
  • pauls het voogestel dat barries en sy ma saam met hom terug na seeplaas moet gaan
  • barries se ouers is nou bymekaar
  • sy ma word deur ‘n inbly-verpleegster versorg
  • paul is rustig en skilder weer
  • barries is op kosskool by die nico malan hoërskool
  • fillie booysens gaan ook na dieselfde hoërskool
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

vera

A
  • kry persoonlike en goeie versorging
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

paul

A
  • het vrede gevind met homself en sy skuldgevoelens
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

nelson

A
  • hy het saamgekom en het nou meet vryheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

barries

A
  • het ‘n nuwe meisie, hierdie keer ‘n goeie een
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

stef

A
  • hy kan nog op seeplaas aanbly, want hy was lojaal aan paul
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

eunice

A
  • het ‘n verhouding met barries
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

jona

A
  • hy het nou twee eienaars vir wie hy ewe lief is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

fillie

A
  • gaan kosskool toe en kry ‘n goeie opvoeding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

beskryf kortliks in watter opsig Barries verander het as jy na bogenoemde kyk en veral na aanleiding van sy gesprek met Lizzette

A
  • barries is nou oor lizette
  • hy kan ‘n normale gesprek met haar voer en haar selfs oor theo uitvra
  • hy is rustig op seeplaas en sien uit na sy verhouding met eunicé
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat is die simboliek van die onvoltooide beeld van Olga?

A
  • barries het die beeld van olga gemaak toe hy aangetrokke was tot haar
  • hy het die beeld nooit laat giet nie
  • nou sien hy hou die kleibeeld disintegreer
  • op hierdie manier wil hy olga uit sy herinneringe verdryf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly