Hoofstuk 2 Flashcards

1
Q

Watter klub besoek Barries en sy vriend? Waarom word Barries en sy vriende binnegelaat, siende dat hulle to jonk is?

A
  • hulle gaan by Gold Miner’s Delight Club in Houghton
  • Lizette flirteer met die “bouncer”
  • Jumbo Kruger wil geen moeilikheid het nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe beskryf Lizette die meisies wat Theo en Floris vergesel?

A
  • as slette

- Theo se meaisie is ‘af’ (laerklas)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Barries maak hom gereed vir ‘n goiei ‘jol’ op sy verjaarsdag. Motiveer die stelling met voorbeelde uit die boek.

A
  • hy dans, speel “pool” en rook dagga gemeng met Ecstasy
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat veroorsaak dat Barries aggressief raak? Verduidelik hoekom jy dink dit is a.g.v. sy gebruik dagga en Ecstasy. Noem sy simptome.

A
  • ‘n man het aan Lizette se agterstewe gevat
  • hy voel asof die vloer onder hom golf
  • sy wange voel warm en lam
  • hy sien ‘n wasem rondom die mense na wie hy kyk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee ‘n kort beskrywing van die geveg en die direkte gevold daarvan.

A
  • hy stamp die man met sy voorkop tussen die oë
  • Jumbo Kuger sleep Barries aan die kraag uit die klub en smyt hom op die sypaadjie.
  • hy klap barries so hard dat hy in die rondte tol en aan ‘n parkeermeter moet gryp om nie te vol nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Barries lê dwaarsoor die drie meisies se skote agter in die Kadett, maar hy het nog nie genoeg gehad nie. Barries uiter sekere woorde wat later in die boek profeties word. Haal aan.

A
  • “Vanaand begin alles verander, julle sal sien”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Barries wil na Butcher gaan. Wie is hierdie persoon?

A
  • die dwelmhandelaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is Theo so benoud?

A
  • hy sê Barries nie met Butcher sukkel nie. Hy het ‘n haelgeweer onder die toonbank.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat kan jy van Butcher se naam aflei?

A
  • dat hy is gevaarlik en hy sal nie hulwer om iemand dood te maak nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe weet ons dat Barries hallusineer?

A
  • Hy sie skimme tussen die rakke met rooi oë
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe beskryf Butcher die tieners?

A
  • tienerdemone wat op pad hel toe is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Barries beledig Butcher en dit onstel Lizette baie. Wat sê hy vir Butcher?

A
  • die pille ruik soos swembadchloor

- hy soek nie van “backyard shit”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat maak Barries met die dwelms wat hy gekoop het? Hoe weet ons dat sy vriende aanvanklik nie verder wil kuier nie? Hoe beïnvloed Barries sy vriende om dwelms te gebruik?

A
  • hy rol “slowboats”
  • Theo kla dat Butcher se dwelms gevaarlik skop en dat hy nog moet bestuur.
  • Hulle wil huis toe gaan, Barries smeek Theo om hom nie op sy verjaarsdag teleur to “drop” nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Barries raak bewus van ‘n dowwe stamp en daarna sirenes. Beskryf kortliks wat gebeur het.

A
  • Theo het iemand omgery
  • Daar is sirenes van ambulanse en polisiemotors en ‘n klmop mense het saamgedrom.
  • daar is bloed aan die versplinterde, ingeduikte voorui van die Kadett. Lizette pak die skuld op Barries en sê dat hy hulle in groot moeilikheid laat beland het.
  • Barries klim uit die motor en klap na die flitslig wat in sy gesig skyn. Die polisieman klap Barries teen die kop en hy val bewusteloos op die sypaadjie neer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly