Hoofstuk 18 Flashcards

1
Q

wat is ‘n verdere bewys dat Barries verander het teenoor sy ouers en minder self-gesentreerd is?

A
  • barries help paul om bierblikkies en rommel op te ruim nadat stef en olga weg is
  • met die konfrontasie tussen paul en die booysens is hy bang fillie val vir paul aan met sy mes
  • toe hy sy ma nie op die selfoon in die hande kry nie, is hy bekommerd
  • hy het die voorgevoel dat iets groots fout is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoe lank is Barries al by sy pa?

A
  • hy is al drie weker van die verpligte ses weke by sy pa
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Paul se houding sê die ergste kom nog. wat is Barries opmerking in hierdie verband?

A
  • barries vra wat dan so erg kan wees
  • hy weet al dat paul in die tronk was omdat hy iemand doodgeslaan het
  • paul sê dat baie dinge sal verander as hy barries alles vertel
  • hy belowe om dit na kersfees te doen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoe doen Barries voorspraak vir die Booysens in die hoofstuk?

A
  • paul is van plan om die booysens van sy grond af weg te jaag
  • barries is nie gelukkig hiermee nie en weier om paul daarmee te help
  • hy sê dit is ‘n dag voor kersfees en waarnatoe moet hulle gaan
  • die booysens het nie paul se goed gesteel nie
  • hy vra paul om ter wille van die kleinste kind die booysens te laat bly
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

hoe kom Barries tot die besef dat sy vriendskap met Lizette en Theo en Floris finaal verby is?

A
  • lizette en die de kock broers se selfoonnommers het verander sodat barries hulle nie kan kontak nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

watter slegte nuus i.v.m. Jona word bevestig? hoe moet Barries dit hanteer?

A
  • hierna bel barries dr. hakinin en sy bevestig dat jona von willebrand se siekte het
  • die hond kan normaal lewe, maar barries moet goed na hom kyk
  • hy mag nie beserings opdoen nie en hulle mag nie met hom teel nie
  • hy moet die liefde en aandag kry
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

waarom wil Paul die Booysens van sy plaas af hê?

A
  • vandat die booysens op die plaas bly, raak daar van paul se geld weg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat is Karel Booysen se antwoord hierop? watter toegewing maak Paul toe Barries soebat?

A
  • kerel booysens sê hy is daar gebore en hulle veroorsaak vir niemand probleme nie
  • paul stem uiteindelik in dat hulle tot nuwejaar kan bly
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat kom Paul van Barries se karakter agter?

A
  • paul merk op dat die barries ‘n sagter hart agter sy hard uiterlike het en dat hy maklik bekommerd oor ander kan raak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly