Hoofstuk 13 Flashcards

1
Q

noem twee voorbeelde dat Barries lief vir diere is. wat doen hy om Jona se lewe te probeer red?

A
  • barries het sy lewe gewaag om jona uit die sloep te red
  • hy dwing sy pa om die hond veearts toe te need
  • hy is bereid om sy eie geld te gebruik om jona te help, asook om sy sonbril en horlosie te verpand om die deposito vir die veearts te betaal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

hoe speel hy op Paul se gevoel? Barries is goed met manipulasie. bespreek kortliks

A
  • hy herinner sy pa, paul, dat hy hom twaalf jaar gelede ‘n hond belowe het
  • hy skimp dat paul eerder ‘n kas brandewyn of diesel sal wil koop as om die veearts te betaal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waarom het Paul en Stef sterk band en laat hy Stef om op die plaas te bly?

A
  • paul het in stef se huis grootgeword omdat paul se pa ‘n “scumbag” was
  • stef is vir hom soos ‘n broer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

watter diagnose maak Dr. Gretha Hakinin wat Jona betref? wat tel in Jona se guns?

A
  • jona het inwendige beserings, maar hy is jonk en in ‘n uitstekende kondisie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

hoeveel sou so ‘n operasie kos? sal dit Jona red?

A
  • ‘n operasie sal vyf tot sesduisend rand kos

- die veearts kan nie jona se herstel waarbord nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

hoeveel moet Barries as deposito neersit en hoe skraap hy die geld bymekaar?

A
  • die veearts wil ‘n deposito van R2000 hê

- barries gaan bank toe, trek R1500 en verpand sy duur oakley sonbril en horlosie vir R500 by wolfie’s pawnshop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Jona is ‘n labrador-golden retriever-mengsel. waarvoor is labradors gebruik? wat vertel die veearts van golden labs?

A
  • labradors is geteel om bote uit die warer te sleep
  • hulle is goeie swemmers en het webbe tussen die tone
  • omdat hulle ‘n waterdigte pels het, kan hulle yskoue water vir lang rukke verduur
  • golden labs is goeie gesinshonde en gidshonde
  • hulle kan vir terapie gebruik word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Paul merk op dat Barries bleek is en bewe. wat kan hierdie toestand veroorsaak?

A
  • hy is bleek en bewe, waarskynlik a.g.v. ontrekkingsimptome
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

watter vertroulike inligting verskaf Paul aan Barries?

A
  • seeplaas sal eendag aan barries behoort
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

noem ‘n paar voorbeelde hoe Barries vir Paul treiter, weer eens met ‘n spesifieke doel.

A
  • by die dokter vra hy of paul eerder ‘n kas brandewyn of diesel wil koop as om die hond te help
  • hy beskuldig paul dat hy dom is omdat hy nie verder wou studeer nie
  • hy vra of paul sy tweede vrou ook met sy drankprobleem weggejaag het
  • toe paul sê hy maak nie graag dood nie, herinner barries hom daaraan dat hy die hond wou skiet
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

waarom wil Vera, Barries se ma, nie geld vir Jona se behandeling gee nie?

A
  • vera sê sy gee nie geld vir ‘n rondeloperhond nie
  • sy sal barries weer geld gee as hy sy prioriteite regkry
  • die verkeersman enige oomblik kan sterf, maar barries is nie bekommerd daaroor nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Barries skakel vir Floris, maar sy pa, oom Charles, antwoord. watter skokkende onthullings maak oom Charles ten opsigte van Paul? wat is sy mmotivering hiervoor?

A
  • oom charles deel met barries inligting waarvan barries nie bewus was nie, nl. dat paul ‘n kriminele rekord het en ‘n man doodgeslaan het
  • paul het ook tronkstraf uitgedien
  • as barries in ‘n hoofsaak teen theo getuig, sal sy geweldagige agtergrond teen hom tel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

wat is die rede dat Fillie Booysen Barries kom opsoek het?

A
  • sy pa het home om om verskoning te vra omdat barries se klere gevat het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Barries maak ‘n venynige aanval op Paul en konfronteer hom met die feite wat hy van Oom Charles gekry het. watter beledigings snou hy sy pa toe?

A
  • barries skel paul uit as ‘n “scumbag” soos sy pa
  • hy sê dat hy nou paul se geheime ken
  • paul is ‘n tronkvoël en ‘n moordenaar
  • paul ontken dit nie
  • hy was 6 jaar tronk toe en is na 4 jaar op parool vrygelaat
  • paul erken dat hy dronk was en ‘n man in ‘n kroeg geslaan het
  • hy het gedink dat die man net bewusteloos was, maar die man het bloeding op die brein opgedoen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

wat is die gevolge van al Barries se beledigigns wat sy pa betref?

A
  • sy pa het die brandewynbottel met die gif wat in matras weggesteek was, uitgehaal en weer begin drink
  • barries het sy pa te ver gedryf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

wat is ironies, wat Barries aan betref?

A
  • dis ironies dat barries dink dat hy paul barnard se gene geërf het en dat hy dieselfda paadjie as sy pa sal loop