Jun eksamen - byvoeglike en bywoordelike bepalings Flashcards

(6 cards)

1
Q

Byvoeglike bepalings

A
  • Byvoeglike naamwoord groepe wat nie ‘n gesegde bevat nie
  • Begin meestal met die woord “met” as dit predikatief gebruik word.
  • As dit attributief gebruik word sal dit tussen ‘n/die en die selfstandige naamwoord staan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bywoordelike bepaling

A
  • Bywoord-groepe wat nie ‘n gesegde bevat nie.
  • Sê meer van die doen-woord - hoe? wanneer? waar? waarom?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die bepalings en spesifiseer tipe

Die goue ring blink in die son.

A

die goue - byvoeglike bepaling
in die son - bywoordelike bepaling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die bepalings en spesifiseer tipe

Hy stap vinnig na die winkel toe.

A

vinnig - bywoordelike
die winkel - byvoeglike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die bepalings en spesifiseer tipe

Die warm sop is perfek vir koue weer.

A

die warm - byvoeglike
vir koue weer - bywoordelike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Identifiseer die bepalings en spesifiseer tipe

Hulle lag oor die snaakse grappie.

A

die snaakse - byvoeglike
oor die snaakse grappie - bywoordelike

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly