Jun eksamen - byvoeglike naamwoorde Flashcards

(8 cards)

1
Q

Byvoeglike naamwoorde

A

Beskryf en bepaal selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde

Susan is ‘n oulike kind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Attributiewe Byvoeglike naamwoorde

A

‘n Byvoeglike naamwoord wat VOOR die selfstandige naamwoord staan
Sy dra ‘n silver ring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Predikatiewe Byvoeglike naamwoorde

A

‘n Byvoeglike naamwoord wat NA die selfstandige naamwoord staan.
Die blomme is pragtig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verskaf die verboë vorm van die byvoeglike naamwoord:

Dit was ‘n (wreed) oorlog!

A

wrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verskaf die verboë vorm van die byvoeglike naamwoord:

Dit is ‘n (slu) vent.

A

sluwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verskaf die verboë vorm van die byvoeglike naamwoord:

Marina verrig haar werk met ‘n (breed) glimlag.

A

breë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Identifiseer die byvoeglike naamwoord:

Die helder sterre skyn oor die naghemel.

A

helder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Identifiseer die byvoeglike naamwoord:

Die hemel was gisteraand onbeskryflik mooi.

A

mooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly