Jun eksamen - selfstandige naamwoord Flashcards

(15 cards)

1
Q

Eiename

A
  • Selfstandige naamwoorde wat die name van verskillende mense en groepe aandui.
  • Moet met ‘n hoofletter begin.
    Voorbeelde:
  • Name en vanne
  • Tale en bevolkingsgroepe
  • Strate, dorpe, stede en ander geografiese plekke
  • Dae, maande en tydperke
  • Organisasies en maatskappye
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Soortname

A
  • Name van items wat jy met jou sintuie kan waarneem
  • Het gewoonlik meervoude en verkleining
  • Voorbeeld - brood
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Versamelname

A
  • Gee name aan groepe mense, diere of dinge
  • Voorbeelde: ‘n baksel brood of koekies, eetgerei - messe, vurke en lepels
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Abstrakte selfstandige naamwoord

A
  • Gee name aan goed wat ons nie aan kan vat nie
  • Voorbeeld: emosies, karaktereienskappe of idees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Massaname

A
  • Gee name aan goed wat nie getel kan word nie.
  • Voorbeelde: water, hout, goud
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maatname

A
  • Verwys na inhousmate
  • Voorbeeld: ‘n bord kos, ‘n sak aartappels, ‘n koppie suiker
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Identifiseer die selfstandige naamwoorde in die volgende sin:

Op pad na ‘n waterval, op ‘n nou voetpaadjie, swik die gids sy enkel en val teen die skuins wal af.

A

pad
waterval
voetpaadjie
gids
enkel
wal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Identifiseer al die soortname in die volgende paragraaf:

Die wildrit was ‘n ervaring. Eers sien hulle net rante vol spekbosse, maar later troppe olifante tussen plantasies bome terwyl hulle luister na Hein se interessante stories.

A

wildrit
spekbosse
stories

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Identifiseer al die abstrakte selfstandige naamwoord in die paragraaf:

Die wildrit was ‘n ervaring. Eers sien hulle net rante vol spekbosse, maar later troppe olifante tussen plantasies bome terwyl hulle luister na Hein se interessante stories.

A

ervaring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Identifiseer al die versamelname in die volgende paragraaf:

Die wildrit was ‘n ervaring. Eers sien hulle net rante vol spekbosse, maar later troppe olifante tussen plantasies bome terwyl hulle luister na Hein se interessante stories.

A

troppe olifante
plantasies bome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Identifiseer al die eienaam in die volgende paragraaf:

Die wildrit was ‘n ervaring. Eers sien hulle net rante vol spekbosse, maar later troppe olifante tussen plantasies bome terwyl hulle luister na Hein se interessante stories.

A

Hein

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die versamelnaam vir die volgende:

Lakens, komberse en kussingslope

A

beddegoed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die versamelnaam vir die volgende:

Lidmate van een kerk

A

gemeente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die versamelnaam vir die volgende:

Mense wat na ‘n sport wedstryd kyk

A

toeskouers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Identifiseer die selfstandige naamwoorde asook die tipe:

Die boer het ‘n sak mielies op die wa gelaai.

A

boer - soortnaam
sak - maatnaam
mielies - massanaam
wa - soortnaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly