Jun eksamen - tye Flashcards

(12 cards)

1
Q

Teenwoordige tyd

A
  • Dit is wanneer ‘n aksie nou plaasvind.
  • Die werkwoord word gewoonlik in sy oorspronklike vorm gevind.
  • Hulpwerkwoorde wat op teenwoordige tyd dui sluit in - is, kan, moet, wil
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verlede tyd

A
  • Verlede tyd verwys na ‘n aksie wat klaar plaasgevind het.
  • Die verlede tyd word gewoonlik geborm deur die hulpwerkwoord “het”.
  • Die hoofwerkwoord kry in die verlede tyd ‘n voorvoegsel “ge-“
  • Ander voorboegsels wat kan aandui dat die sin in die verlede tyd is sluit in - be-, her-, er-, ont-, ver-
  • Koppelwerkwoorde wat verlede tyd aandui sluit in - is, was, gewees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Toekomende tyd

A
  • Dit verwys na ‘n aksie wat nog moet plaasvind.
  • Die toekomende tyd word gewoonlik evorm deur die hulpwerkwoord “sal”.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Omskryf die sin in die verlede en toekomende tyd:

Die seun hardloop oor die straat.

A

Verlede - Die seun het oor die straat gehardloop.
Toekomende - Die seun sal oor die straat hardloop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Omskryf die sin in die teenwoordige en toekomstige tyd

Die seun was stout.

A

Teenwoordige - Die seun is stout.
Toekomstige - Die seun sal stout wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Omskryf die sin in die teenwoordige en verlede tyd

Die koerant sal deur vader gelees word.

A

Teenwoordige - Die koerant word deur vader gelees.
Verlede - Die koerant is deur vader gelees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Identifiseer watter tyd die sin is

Ons kan die huiswerk doen.

A

Teenwoordige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die seun was siek.

A

Verlede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarop sal die rolprent gebaseer wees?

A

Toekomende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Boeke is deur boekwurms gelees.

A

Verlede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die meisie het ‘n mooi paar skoene.

A

Teenwoordige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Almal sal opgewonde oor die koms van die sirkus wees.

A

Toekomstige

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly