Jun eksamen - telwoorde Flashcards

(6 cards)

1
Q

Hooftelwoorde

A

Dui hoeveelheid aan

een, twee, drie
honderd, duisend
baie, min

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Rangtelwoorde

A

Dui posisie of orde aan

eerste, tweede, derde
laaste, middelste, volgende

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die telwoorde

Ek het drie katte by die huis

A

drie - hooftelwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die telwoorde

Baie mense het die konsert bygewoon.

A

baie - hooftelwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die telwoorde

Sy het die eerste plek in die wedloop gewen.

A

eerste - rangtelwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Identifiseer die telwoorde

Ons sit altyd in die laaste ry van die klas.

A

laaste - rangtelwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly