Jun eksamen - enkelvoud en meervoud Flashcards
(30 cards)
Meervoude met kort vokale
Ons skryf die konsonant dubbeld om seker te maak dat die vokaal kort bly.
kat - katte
pan - panne
rak - rakke
Meervoude by kort vokale wat eindig op f
Die f-konsonant word ‘n dubbe w en ‘n e o die kort vokaal te behou
stof - stowwe
gif - giwwe
straf - strawwe
Meervoud by lang vokale
Lang vokale word enkel geskryf in oop lettergrepe
taak - take
been - bene
brood - brode
Meervoude by lang vokale wat met ‘n f einding
Lang vokale word enkel geskryf in oop lettergrepe en die f word ‘n enkel w
stoof - stowe
slaaf - slawe
Bywoorde wat eindig in -l, -m, -n en -r asook verkleinwoorde wat einding met -tjie of -djie
Slegs ‘n s word bygevoeg
kinkel - kinkels
derm - derms
teken - tekens
hondjie - hondjies
- Bywoorde wat met ‘n lang vokale of met tweeklanke (ie, ui ens) voor die slotkononant
- Bywoorde wat eindig met vokale of tweeklanke
- Bywoorde met ‘n dubbel konsonant aan die einde van die woord
Meervoude einding met -e
- wiel - wiele, boek - boeke, reus - reuse
- vuishou - vuishoue, eeu - eeue
- vark - varke, dorp - dorpe, berg - berge
Woorde wat met f eindig
Sommige meervoude eindig met -e en sommige met -de
nimf - nimfe
triomf - triomfe
hoof - hoofde
Kort woorde wat eindig met -ng met ‘n beklemtoonde lettergreep
Meervoude eindig met -e
slang - slange
tong - tonge
Lang woorde wat eindig met -ng met ‘n onbeklemtoonde lettergreep
Meervoude eindig met -s
koning - konings
heining - heinings
doring - dorings
Afgeleide woorde wat eindig op -ing
Meervoude eindig met ‘n -s of -e
aanbieding - aanbiedings of aanbiedinge
aardbeweging - aardbewegings of aardbeweginge
mededeling - mededelings of mededelinge
Woorde wat eindig op ‘n -s, -g, -k, -if, -of
Meeste woorde wat eindig met -s, -g, -k, -if, -of kry net ‘n -te agteraan
bees - beeste
skof - skofte
sif - sifte
plig - pligte
Woorde wat eindig met -i, -o, -u
Meervoude kry ‘n afkappingsteken
bikini - bikini’s
foto - foto’s
skadu - skadu’s
Woorde wat eindig op -ie, -ee of -oe
Meervoude eindig met -ë
kategorie - kategorieë
fee - feë
proe - proeë
Meervoude waar woorde eindig op -g en die -g wegval in die meervoud
-g val weg en meervoud eindig met deelteken
vlieg - vlieë
oorlog - oorloë
oog - oë
-g val weg en meervoud eindig sonder ‘n deelteken
vlag - vlae
plaag - plae
dag - dae
-g val weg en vokaal voor die -g kry ‘n kappie
brug - brûe
sog - sôe
wig - wîe
Uitsonderlike gevalle waar die meervoud met -ers gevorm word
Onthou f word w
Onthou die dubbel konsonant
kind - kinders
lam - lammers
kalf - kalwers
Uitsonderlike gevalle waar die meervoud met -ens gevorm word
vrou - vrouens
nooi - nooiens
lewe - lewens
Bywoorde wat eindig op -heid
Meervoud word altyd -hede
besigheid - besighede
moontlikheid - moontlikhede
Identifiseer die meervoud:
ski
ski’s
Identifiseer die meervoud:
getal
getalle
Identifiseer die meervoud:
kerktoring
kerktorings
Identifiseer die meervoud:
liggaam
liggame
Identifiseer die meervoud:
mens
mense
Identifiseer die meervoud:
os
osse
Identifiseer die meervoud:
skilpad
skilpaaie