Jun eksamen - leestekens Flashcards
(3 cards)
1
Q
Skryf die sin oor met die korrekte leestekens
annelie sê ek is baie lief vir suid-afrika
A
Annelie sê: “Ek is baie lief vir Suid-Afrika.”
2
Q
Skryf die sin oor met die korrekte leestekens
gidshonde wat klaar opgelei is kan vir ongeveer sewe jaar ‘n siggestremde persoon help
A
Gidshonde, wat klaar opgelei is, kan vir ongeveer sewe jaar ‘n siggestremde persoon help.
3
Q
Skryf die sin oor met die korrekte leestekens
wanneer gaan jy leer om toemond te kou
A
Wanneer gaan jy leer om toe mond toe te kou?