Jun eksamen - byvoeglike en bywoordelike bysinne Flashcards
(6 cards)
1
Q
Byvoeglike bysinne
A
- Die byvoeglike bysin brei op die onderwerp of voorwerp in die hoofsin uit.
- ‘n Byvoeglike bysin begin met ‘n betreklike voornaamwoord - wat, wie (se), (van) wie, waarvan, waarop, waardeur, waaronder, waarin, waarheen, waar, wanneer …
2
Q
Bywoordelike bysin
A
- Die bywoordelike bysin (van tyd, wyse, plek) brei op die gesegde in die hoofsin uit.
- ‘n Bywoordelike bysin begin met ‘n onderskikkende voegwoord - waar, waarheen, wanneer, toe, voordat, nadat, terwyl, sedert, vandat, asof, soos, omdat, aangesien, sodat, dat, indien, as, mits, tensy, alhoewel, al, hoewel
3
Q
Identifiseer die byvoeglike of bywoordelike bysin en spesifiseer
A
4
Q
Identifiseer die byvoeglike of bywoordelike bysin en spesifiseer
A
5
Q
Identifiseer die byvoeglike of bywoordelike bysin en spesifiseer
Die huis wat aan die einde van die straat is, is baie oud.
A
wat aan die einde van die straat is - byvoeglike
6
Q
Identifiseer die byvoeglike of bywoordelike bysin en spesifiseer
As jy goed oefen, sal jy die wedstryd wen.
A
As jy goed oefen - bywoordelike