Jun eksamen - bywoorde Flashcards

(8 cards)

1
Q

Bywoorde van tyd

A

Wanneer

Soggens, saans, snags, daagliks, weekliks, maandeliks, jaarliks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bywoorde van plek

A

Waar, waarheen, waarvandaan

In die tuin langs die sypaadjie.
hier, daar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bywoorde van wyse

A

hoe

haastig, noukeurig, netjies, slordig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bywoord van graad

A

As die vraagwoord in watter hoeveelheid/graad? Beantwoord word, is die antwoord die bywoord van graad.

Voorbeelde:
verreweg, vreeslik, heeltemal, hoogs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bywoord van modaliteit

A

Die bywoord van modaliteit het te doen moet die hele sin.
Moontlikheid, waarskynlikheid en sekerhied word hiermee uigespreek.

Voorbeelde:
mos, tog, miskien, dalk, asb, glo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Identifiseer die bywoorde en spesifiseer hulle

Die kinders speel môre ‘n rugbywedstryd by die skool.

A

môre - bywoord van tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Identifiseer die bywoorde en spesifiseer hulle

Die seuns hardloop daarheen om kos te gaan koop.

A

daarheen - bywoord van plek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Identifiseer die bywoorde en spesifiseer hulle

Sy brei wonderlik aan ‘n trui vir die winter.

A

wonderlik - bywoord van wyse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly