Die Menslike Oog - Kwartaal 2 Flashcards

(8 cards)

1
Q

Beskerming van die Oog.

A

Orbita: benerige holte in die skedel wat ook vetagtige kussinkies het om skok te absorbeer.

Konjunktiva: dun deurskynende membraan wat die uitwendige voorkant van die oog bedek en beskerm.

Lakrimale kliere: word in die boonste buitehoek aangetref. Die knip van die oog hou die konjunktiva klam.

Ooglede, wenkbroue en wimpers: voorkom dat vullis die oog binnegaan.

Meibom se kliere: kom op die binneste rand van elke ooglid voor, produseer n olierige sekresie om die oogbal te help om gladweg te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Struktuur en Funksie.

A

Hol sfeer.
2,5 cm.
6 okulomotoriese spiere.

Die wand van die oog bestaan uit drie lae:
buitenste laag
middelste vaskulêre laag
binneste laag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Buitenste laag.

A

Die sklera is n sterk, wit buitenste laag.
Dit is deurskynend aan die voorkant van die oog.

Die kornea help om die ligstrale te fokus wat die oog binnekom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Middelste vaskulêre laag.

A

Suspensoriese ligament: hou die lens in posisie.

Pupil: ronde opening in die iris waardeur lig gaan.

Watervog: waterige vloeistof wat die kornea en voorste oogkamer ondersteun.

Iris: die gekleurde deel van die oog wat die hoeveelheid lig wat die oog binnegaan beheer.

Lens: verander van vorm vir naby en ver sig.

Choroïed: donkerkleurige lag wat weerkaatsing verhoed en bloedvate het wat die selle met voedsel en suurstof voorsien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Binneste laag.

A

Geelvlek: grootste hoeveelheid keëltjies - bied die beste beeld.

Optiese senuwee: dra impulse vanaf die retina na die brein.

Blinde vlek: geen stafies of keëltjies nie - geen visie.

Glasvog: jellie-agtige stof wat vorm aan die oog gee.

Retina: bevat ligsensitiewe selle

stafies: bevat rodopsien wat sensitief is vir lae ligintensiteit.

keëltjies: bevat jodopsien wat sensitief is vir helder lig en kleur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Voordele van binokulêre visie.

A

enkele sigveld
vergroot sigveld
beste dieptepersepsie
vergoeding vir blinde vlekke van albei oë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Akkomodasie in die soogdier se oog.

A

Akkommodasie is die reeks veranderinge in die vorm van die lens en oogbal in reaksie op die afstand wat ‘n voorwerp vanaf die oog af is.

Naby visie (nader as 6m):
1. siliaarspiere trek saam.
2. siliaarliggam beweeg nader aan die lens
3. suspensoriese ligamente ontspan.
4. spanning op lens verlaag.
5. lens word meer konveks.
6. ligstrale word meer gebreek.
7. n skerp gefokusde beeld word op die retina verkry.

Ver visie (verder as 6m):
1. siliaarspiere ontspan.
2. siliaarliggaam beweeg verder van die lens af.
3. suspensoriese ligamente trek saam.
4. spanning op lens verhoog.
5. lens word minder konveks.
6. ligstrale word minder gebreek.
7. n skerp gefokusde beeld word op die retina verkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Pupilrefleks.

A

In skerp lig:
die radiale spiere van die iris ontspan.
die kringspiere van die iris ontspan.
die pupille verklein.
minder lig kom die oog binne.

In dowwe lig:
die radiale spiere van die iris trek saam.
die kringspiere van die iris ontspan.
die pupille vergroot.
meer lig kom die oog binne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly