Die Menslike Oor - Kwartaal 2 Flashcards
(3 cards)
Twee hooffunksies van die oor.
gehoor
balans
Serebellum.
Die serebellum is die deel van die brein wat senuwee impulse deur die gehoorsenuwee ontvang en geïnterpreteer word.
Bou van die Menslike Oor.
Uitwendige oor.
Pinna: kanaliseer klankgolwe na die oordrom.
Gehoorkanaal: dra klankgolwe na die oordrom.
Timpanum (oordrom): dra klankgolwe oor na die middeloor.
Middeloor.
Gehoorbeentjies: dra vibrasies oor van die oordrom na die inwendige oor. (hamer, aambeeld, stiebeuel)
Buis an Eustachius: hou druk aa weerskante van die oor konstant.
Inwendige oor.
Ovaalvenster: dra klankgolwe oor na die inwendige oor.
Ronde venster: verminder die druk in die inwendige oor en verhoed eggo klank.
Halfsirkelvormige kanale: balanseer die liggaam.
Sakkulus en Utrikulus: balanseer die liggaam.
Gehoorsenuwee: dra impulse oor na die brein.
Koglea: besit die orgaan van Corti wat klankgolwe na senuwee-impulse omskakel.