Menslike Endokriene Stelsel en Homeostase - Kwartaal 2 Flashcards

(10 cards)

1
Q

Endokriene Kliere.

A

Sekresies word deur twee soorte kliere in die menslike liggaam geproduseer:

  1. Eksokriene Kliere
  2. Endokriene Kliere

Endokriene stelsel sorg vir chemiese koördinasie mbv hormone.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Endokriene kliere.

A

Geen buise.

Stort hormone in die bloed wat dit vervoer na teikenorgane waar dit spesifieke uitwerking het.

Hormone is komplekse organiese chemiese stowwe (proteïene/lipiede).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Eksokriene kliere.

A

Het buise.

Buise dra sekresies na waar dit benodig word.

Bv Speekselkliere skei speeksel in mondholte af via buise en sweetkliere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die Pankreas: insulien en glukagon.

A

Die eksokriene deel produseer verteringsensieme.
Die endokriene deel bestaan uit eilande met weefsel wat tussen dei eksokriene deel versprei is, wat die eilandjies van Langerhaans genoem is.

Die pankreas reguleer die bloedglukosevlak.

Alfaselle: skei glukagon af
Betaselle: skei insulien af

Insulien beheer die hoeveelheid glukose in die bloed.
Oormatige glukose in die bloed word in glikogeen omskep en in die lewer geberg.

Glukagon sit glikogeen in die lewer om in glukose en verhoog die bloedglukose vlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die byniere: adrenalien en aldosteroon.

A

Elke bynier bestaan uit n geel adrenale korteks en n binneste adrenale medulla met n donkerder kleur omdat dit talle bloedvate bevat.

dit bevat simpatiese senuwees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aldosteroon.

A

wanneer die hormoon ACTH deur die pituïtêre klier afgeskei word, stimuleer dit die sekresie van aldosteroon deur die adrenale korteks, wat die nefrons in die niere as teiken het.

Dit veroorsaak n toename in die herabsorbsie van natrium, wat ook die beweging van water deur osmose beïnvloed.

Twee hooffunksies:
reguleer die hoeveelheid sout in die bloed.
werk saam met ADH om n waterbalans n die liggaam te handhaaf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Adrenalien.

A

Word deur die adrenale medulla afgeskei.

Dit berei die liggaam voor om noodgevalle te hanteer.

Dit funskioneer deur:
die pupille te laat vergroot
die vrystelling van kortisoon te stimuleer
skeletspiertonus en sweet te verhoog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Negatiewe Terugvoermeganismes.

A

Is ‘n meganisme waar enige verandering in ‘n faktor ‘n teenoorgestelde respons oplewer wat dan die verandering omkeer.

Homeostase: Lewende organismes is in staat om hulle inwendige omgewing min of meer konstant te hou ten spyte van veranderinge in die uitwendige omgewing.

Homeostase vind gewoonlik deur verskeie negatiewe terugvoermeganismes plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Algemene volgorde van gebeure in
negatiewe terugvoermeganisme.

A
  1. Wanbalans word waargeneem
  2. Beheersentrum word gestimuleer
  3. Beheersentrum reageer
  4. Boodskap word gestuur na die teikenorgaan(e)
  5. Teikenorgaan reageer
  6. Teikenorgaan begin die wanbalans omkeer
  7. Balans word herstel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wisselwerking.

A

Wanneer die tiroksien in die bloed te laag is:
Tiroksienvlakke DAAL onder
normaal
Pituïtêre klier VERHOOG produksie van TSH
VERHOOG tiroksienvlakke

Wanneer die tiroksienvlak in die bloed hoog is:
Tiroksienvlakke styg bokant normaal
Pituïtêre klier VERMINDER produksie van TSH
VERMINDER tiroksienvlakke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly