Flashcards in Die Slagoffer Deck (11)
Loading flashcards...
1
Wie is die oortreders in hierdie gedig?
Die kind se ouens
2
Wie is die slagoffer in hierdie gedig?
die kinf
3
Hoe gereeld sienc die kind haar pa gedurende die skooltermyn?
elke tweede na week
4
Wanneer mag sy hom ook nog sien?
gedurende skoolvakansie
5
Wat sê die word 'moet' in reël 6 van haar besoeke aan haar pa?
Die lyk na asof sy nie regtig daarna uitsien om vakansies saam met hom deur te bring nie.
6
Hoe sal jy die ouers se verhouding beskryf, volgens wat die slagoffer vertel?
uitens swak
7
Hoe voel van die kind elke keer as die ouers mekaar verwyst?
Dit voel asof sy vol gate gesteek word.
8
Wat laat die kind 'n hol gevoel op haar maag ervaar?
Die verlange om albei haar ouers by haar te hê
9
Hoekom, dink jy, gebruik diekind die word 'almal' en nie 'albei' nie, in die laaste strofe?
Sy voel oorweldig deur die situatsie. Sy verwys na Ma en Pa, Mammie en Pappie, Moeder en Vader. Dit voel asof sy deur baie mense verstot en verwerp word.
10
'Kwaadwilig' beteken
met opset
11