Vergelykings Flashcards Preview

Afrikaans > Vergelykings > Flashcards

Flashcards in Vergelykings Deck (16):
0

So vet soos 'n vark

As fat as a pig

1

So maer soos 'n kraai

As thin as a crow

2

So bleek soos 'n leken

As pale as a sheet

3

So blind soos 'n mol

As blind as a mole

4

So dapper soos 'n leeu

As brave as a lion

5

So glad soos seep

As slippery as soap

6

So groen soos gras

As green as grass

7

So groot soos 'n reus

As big as a giant

8

So hard soos 'n klip

As hard as a rock

9

So honger soos 'n wolf

As hungry as a wolf

10

So koud soos ys

As cold as ice

11

So nat soos 'n kat

As wet as a cat

12

So plat soos 'n pannekoek

As flat as a pancake

13

So regop soos 'n kers

As straight as a candle

14

So skraal soos 'n riet

As thin as reed/cane

15

So skurf soos 'n padda

As rough as a frog