Flashcards in VERKLEINWOORDE Deck (68)
Loading flashcards...
0
Bos
Bossie
1
Kop
Koppie
2
Rug
Ruggie
3
Pak
Pakkie
4
Bek
Bekkie
5
Skof
Skoffie
6
Skaap
Skapie
7
Baas
Basie
8
Preek
Prekie
9
Vraag
Vragie
10
Spook
Spokie
11
Saak
Sakie
12
Neef
Nefie
13
Maag
Magie
14
Huis
Huisie
15
Skroef
Skroefie
16
Boek
Boekie
17
Buis
Buisie
18
Pen
Pennetjie
19
Kam
Kammetjie
20
Som
Sommetjie
21
Man
Mannetjie
22
Bal
Balletjie
23
Kar
Karretjie
24
Vel
Velletjie
25
Ster
Sterretjie
26
Paal
Paaltjie
27
Tuin
Tuintjie
28
Skoen
Skoentjie
29