Teenoorgestelde geslag Flashcards
(84 cards)
1
Q
Bestuurder
A
Bestuurderes
2
Q
Onderwyser
A
Onderwyseres
3
Q
Bedelaar
A
Bedelares
4
Q
Moordenaar
A
Moordenares
5
Q
Sanger
A
Sangeres
6
Q
Danser
A
Danseres
7
Q
Eienaar
A
Eienares
8
Q
Digter
A
Digteres
9
Q
Tesourier
A
Tesouriere
10
Q
Eggenoot
A
Eggenote
11
Q
Erfgenaam
A
Erfgename
12
Q
Joernalis
A
Joernaliste
13
Q
Pianis
A
Pianiste
14
Q
Orrelis
A
Orreliste
15
Q
Bibliotekaris
A
Bibliotekaresse
16
Q
Sekretaris
A
Sekretaresse
17
Q
Masseur
A
Masseuse
18
Q
Regisseur
A
Regisseuse
19
Q
Vriend
A
Vriendin
20
Q
Held
A
Heldin
21
Q
Koning
A
Koningin
22
Q
Hertog
A
Hertogin
23
Q
Kelner
A
Kelnerin
24
Q
God
A
Godin
25
Jood
Jodin
26
Slaaf
Slavin
27
Wolf
Wolvin
28
Vors
Vorstin
29
Graaf
Gravin
30
Akteur
Aktrise
31
Inspekteur
Inspektrise
32
Direkteur
Direktrise
33
Lektoe
Lektrise
34
Eksaminator
Eksaminatrise
35
Werker
Werkster
36
Spreker
Spreekster
37
Koper
Koopster
38
Oppaser
Oppasster
39
Voorsitter
Voorsitster
40
Speler
Speelster
41
Tikker
Tikster
42
Helper
Helpster
43
Skrywer
Skryfster
44
Deelnemer
Deelneemster
45
Kuishoer
Kuishoudster
46
Boekhouer
Boekhoudster
47
Leier
Leidster
48
Werkgewer
Werkgeefster
49
Waarsêer
Waarsegster
50
Verpleër
Verpleegster
51
Pa
Ma
52
Vader
Moeder
53
Oupa
Ouma
54
Oom
Tannie/tante
55
Neef
Niggie
56
Kleinneef
Kleinniggie
57
Man
Vrou
58
Heer
Dame
59
Bruidegom
Bruid
60
Strooijonker
Strooimeisie
61
Oujongkêrel
Oujongnooi
62
Swaer
Skoonsuster
63
Meneer
Mevrou
64
Broer
Suster
65
Boetie
Sussie
66
Kêrel
Nooi
67
Wewenaar
Weduwee
68
Peetpa
Peetma
69
Skoonvader
Skoonmoeder
70
Stiefpa
Stiefma
71
Haan
Hen
72
Ram
Ooi
73
Bul
Koei
74
Hings
Merrie
75
Reun
Teef
76
Mannetjie
Wyfie
77
Monnik
Non
78
Beer
Sog
79
Advokaat
Advokaat
80
Prokureur
Prokureur
81
Regter
Regter
82
Ingenieur
Ingenieur
83
Dokter
Dokter
84
Prins
Prinses