MEERVOUDE Flashcards Preview

Afrikaans > MEERVOUDE > Flashcards

Flashcards in MEERVOUDE Deck (75)
Loading flashcards...
0

Kat

Katte

1

Tak

Takke

2

Hek

Hekke

3

Pot

Potte

4

Klip

Klippe

5

Bus

Busse

6

Bal

Balle

7

Rak

Rakke

8

Plek

Plekke

9

Mot

Motte

10

Blik

Blikke

11

Bul

Bulle

12

Haas

Hase

13

Kraan

Krane

14

Been

Bene

15

Boom

Bome

16

Muur

Mure

17

Aap

Ape

18

Peer

Pere

19

Boot

Bote

20

Telefoon

Telefone

21

Vuur

Vure

22

Vraag

Vrae

23

Laag

Lae

24

Maag

Mae

25

Vlag

Vlae

26

Plaag

Plae

27

Saag

Sae

28

Brief

Briewe

29

Geloof

Gelowe