Flashcards in Wrede Ontnugtering Deck (5)
Loading flashcards...
1
1. Wat het die spreekster met haar hare gemaak?
Sy het haar hare gekleur.
2
2. Het sy die instruksies gevolg? Haal twee reëls uit die gedig aan om jou antwoord te staaf.
Ja,"Noukeurinh 't ek die voorskrif/Van A tot Z gelees."
3
3. Hoe moes haar hare gely?
Blonde hare
4
4. Watter groot skok het sy gekry?
Haar hare was donker groen.
5