Bywoorde Flashcards Preview

Afrikaans > Bywoorde > Flashcards

Flashcards in Bywoorde Deck (16):
1

Elke maand

Maandliks

2

In die aand

Saans

3

Elke jaar

Jaarliks

4

In die middag

Smiddags

5

Hierdie dag

Vandag

6

In die nag

Snags

7

Hierdie môre

Vanmôre

8

In die dag

Bedags

9

Hierdie middag

Vanmiddag

10

Elke dag

Daagliks

11

Hierdie aand

Vanaand

12

Elke week

Weekliks

13

Hierdie jaar

Vanjaar

14

Hierdie dae

Deesdae

15

Lank gelede

Lanklaas

16

In die oggend

Soggens