Pop
Poppie
Lied
Liedjie
Valskerm
Valskermpie
Baadjie
Baadjietjie
Hond
Hondjie
Wandeling
Wandelinkie
Pot
Potjie
Vurk
Vurkie
Padda
Paddatjie
Mier
Miertjie
Boek
Boekie
Wa
Waentjie
Man
Mannetjie
Trouring
Trouringetjie
Skoen
Skoentjie
Slaaf
Slafie
Pianis
Pianisie
Lam
Lammetjie
Voël
Voëltjie
Roos
Rosie
Hotel
Hotelletjie
Snor
Snorretjie
Bord
Bordjie
Eier
Eiertjie
Brood
Broodjie
Mes
Messie
Vurk
Vurkie
Koppie
Koppietjie
Piering
Pierinkie
Glas
Glasie
Naam
Naampie
Van
Vannetjie
Arms
Armpies
Bene
Beentjies
Honde
Hondtjies
Ring
Ringetjie
Bed
Bedjie
Kussings
Kussinkies
Brander
Brandertjie
Winkel
Winkeltjie
Swembad
Swembadjie
Sonsambreel
Sonsambreeltjie
Boom
Boompie
Toilet
Toiletjie
Rotse
Rotsies
Skip
Skippie
Strande
Strandjie
Vuurtoring
Vuurtorinkie
Vragmotor
Vragmotortjie
Taxi
Taxi’tjie
Bakkie
Bakkietjie
Motor
Motor’tjie
Vangwa
Vangwaentjie
Verkeerslig
Verkeersliggie
Motorband
Motorbandjie
Das
Dassie
Langbroek
Langbroekie
Langmouhemp
Langmouhempie
Baba
Babatjie
Ma
Ma’tjie
Trollie
Trollietjie
Sambreel
Sambreeltjie
Plant
Plantjie
Muur
Muurtjie
Pet
Petjie
Boks
Boksie
Doos
Dosie
Stuurwiel
Sguurwieletjie
Duif
Duifie
Rugsak
Rugsakkie
Leer
Leertjie
Nommerplaat
Nommerplaatjie
Vrug
Vruggie
Hond
Hondjie
Valhelm
Valhelmpie
Koerant
Koerantjie
Filmster
Filmsterretjie