Flashcards in NvdM Hoofstuk 5 Deck (8)
Loading flashcards...
1
1. Waarom het die vet man so vinnig verdwyn?
Daar was 'n monster in die voorportaal.
2
2. Hoekom het Stefan so vinnig na die badkamers gehardloop?
'n Monster het hom gejaag
3
3. By watter toilet het Stefan ingegaan? Hoekom?
Die meisies toilet, om Rinnie te soek.
4
How het die teater se naam in die spieël verander?
Retsnom is Monster
5
5, waarom het Stefan by die toilethokkie ingegaan?
Om die monster uit te sluit.
6
6. Wat het hy gevoel toe hy die toilethokkie se deur oopruk?
'n Koel nagvoindjie
7
7. Wat het Stefan besef?
Hy was in die fliek.
8