Flashcards in NvdM Hoofstuk 2 Deck (8)
Loading flashcards...
1
1. Waarom het hulle gesukkel om die fliekteater te kry?
Dit was tussen twee groot geboue.
2
2. Wat is die teater se naam
Retsnom Teater.
3
3. How weet jy hulle was net betyds vir die fliek?
Dit was vyf voor ywaalf en die fliek begin oor twaalfuur.
4
4. Was daar beake mense by die fliek? Verduidelik.
Nee, dit was net Rinnie en Stefan
5
5. Beskryf die man wat die kaartjies verkoop.
Hy is vet, hy is bles, hy het 'n paar swart hare, sy oë is donker en waterig.
6
6. Hoeveel het die kaartjies gekos en hoekom was Stefan verstom?
Vyf rand elke, dit was goedkoop.
7
7. Wat sê die man vir Stefan toe hy sy hand vasgegryp het?
"Versigtig wees"
8