Poetry - Ek het 'n huisie by die see Flashcards

1
Q

Hoekom kan ons beweer dat die spreker alleen woon?

A

Hy praat van ‘ek’ en verwys na ‘my huisie’, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gedeurende watter tyd van die dag speel hierdie toneel af?

A

Die nag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die rede dat die woord ‘aaneen’ in die tweede reel herhaal word?

A

Dit dui aan dat die woeste see aanhoudend teen die rotse slaan; dit hou nooit op nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom, dink jy, het die spreker sy huisie juis op die rotse gebou?

A

Sodat dit sterk genoes kan wees om die natuurelemente te weestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem twee natuurelement waaraan die spreker se huisie blootgestel is.

A

Die stormagtige see en die sterk wind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter effek het die natuurelemente op sy huisie?

A

Dit het geen effek op sy huisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Vergelyking in strofe 1. Wat is dit?

A

Die gehuil van die wind buite die huisie met die geweeklag van siele van dooies wat nie in die dood rus kan vind nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Omarmde rym. Hoe pas die rymskema by die inhoud van die gedig?

A

Omarming suggereer beskerming en om iemandd veilig te laat voel. Die huisie wat soo sterk gebou is, laat die apreker veilig en beskerm voel. Die rymskema verhoog hierdie gevoel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom, volgens die strofe, is die siele besig om te dwaal?

A

Hulle kon nie tot rus kom nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar was hulle veronderstel om tot rus te kom?

A

In die graaf of die dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik die kontras in Strofe 1 en Strofe 2

A

Strofe 1 - Die gevaar van die storm buite die huis

Strofe 2 - Die veiligheid binne die huis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter soort Sonnet is dit?

A

Dis ‘n Shakespearean-Sonnet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die laaste twee versreels is ‘n

A

uitdaging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die doel van die vuurtjie wat brand?

A

Hy is veilig en warm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die doel van die kers wat brand?

A

Dit gee lig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom vrees die spreker skynbaar nie die storm wat buite sy huuis word nie?

A

Sy huis is gebou op ‘n sterk foundament wat op rots gebou.

17
Q

Ken jy die verhaal van die drie varkies? Watter varkie se huis het staande gebly?

A

Die derde een: die een met bak stene.