Flashcards in NvdM Hoofstuk 4 Deck (9)
Loading flashcards...
1
Beskryf sy tande
Tande - Klein geel tandjies, twee slangtande
2
3. Wat het by sy een neusgat uitgekom?
Bloed
3
4. Waarheennhet Rinnie nou gegaan?
Na die kasteel
4
5. Waarheen het Stefan gegaan? Hoekom?
Na die kaartjiesverkoper in die voorportaal, hy soek hulp.
5
6. Hoe weet jy dat Rinnie lang hare het?
Haar hare is in 'n poniestert.
6
7. Wat het die vet kaartjiesverkoper vir Stefan gesê om te doen voor dit te laat is?
"Red jouself terwyl jy nog kan"
7
8. Waarom het die ligte begin flikker
Daar was 'n donderstorm.
8
9. Waar het Stefan besluit ommna Rinnie te gaan soek?
In die meisiestoilet.
9