1.2 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WAV Flashcards

1
Q

Waarvoor staan WAV

A

Wet op arbeidsverhoudinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik kortliks die WAV

A
  • Die WAV is n raamwerk wat die verhouding tussen werknemer en werkgewer verduidelik en reguleer.
  • Dit bevorder goeie verhoudinge tussen vakbonde en werkgewerorganisasies.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die doel van WAV

A
  • Verskaf raamwerk en struktuur vir arbeidsverhoudinge tussen werknemers en werkgewers asook tussen vakbonde en werkgewerorganinsasies.
  • Bevorder kollektiewe bedinging in die werkplek
  • Bevorder eenvoudige prosesse v die registrasie van n vakbond en n werkgewerorganisasie
  • Bevorder billike arbeidspraktye vir werkgewer en nemer
  • Bevorder sosiale ontwikkeling wat verseker die basiese regte van werknemer word gehandaaf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van WAV op besigheid

A
  • Bevorder gesonde verhouding tussen die werkgewer en werknemers
  • Beskerm regte van besighede iin arbeidsverwante kwessies
  • Arbeidsgeskille word vinniger vereffen en minder duur
  • Maak voorsienings vir kollektiewe bedinging en stel strukture in plek waarmee konflik en geskille in werkplek afgehanderl kan word
  • Werkplekforums kan waarde byvoeg tot besigheid indien dit behoorlik funksioneer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele van WAV

A
  • verminder globale mededinghendheid agv laer produktiwiteit
  • Koste v arbeid mag styd agv wettige stakings
  • Werkgewers mag nie werknemers soos hul wil ontslaan nie, aangesien prosedures gevolg moet word.
  • Werkgewers mag nie n hofinterdik kry om n staking te stop nie.
  • Werkgewers soms geforseer om inligting oor werkplekkwessies aan vakbonde bekend te stel wat moontlik vir mededingers mag n voordeel gee.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Oortredings/Diskrimineerde optrede volgens WAV

A
  • Onbilike ontslag van werkers
  • Voorkoming van werknemers om by vakbonde aan te sluit
  • Weiering van die vestiging van n werkplekforum
  • Dwing werknemers om vakbond-lidmaatskap op te gee
  • Nie toelaat dat werkers aan wettige stakings deel neen nie
  • Kanselasie v werker se kontrak as bes verkoop word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Strawwe vir nie-nakoming van WAV

A
  • Die werkgewer kan gedwiong word om n geskilbeslegtingsproses te betree.
  • Besighede sal beboet word indien hulle geskilbeslegtingsproses ooreenkomste breek.
  • Besighede kan n nakomingsbevel van arbeidshof ontvang
  • Die besigheid se lisensie kan terug getrek word.
  • Besighede wat die WAV oortree, kan boetes onvang en sal moet regkostes betaal soms.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Maniere waarop ond aan die WAV kan voldoen

A
  • Moet nie werkers onbillik/onwetting ontslaan nie
  • Ondersteun werkplekforums
  • Moet nie kollektiewe ooreenkoms oortree nie
  • Laat die vorming van vakbonde toe
  • Open alle relevante inligting aan vakbonde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Regte van werkgewer

A
  • Vorm werkgewerorganisasies.
  • Vorm n bedingsraad vir kollektwiewe bedingingsdoeleindes.
  • Werkgewers het die reg om werknemers uit te sluit wat onbeskermde/onwettige stakings/ arbeids aksie aangaaan.
  • Onstlaan werknemers wat betrokke is by n oneskermede staking/ wangedrag soos intimidasie/ geweld
  • om nie n werker te btl wat aan n
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Regte van werknemers

A
  • Mag aansluit by vakbond van keuse
  • Begin wettige stakings as oplissing vir griewe
  • Verwys onoppgeloste werkplek geskille na die KVBA
  • Verwys onopgeloste KVBA geskille na arbeidshof
  • Versoek vakbondverteenwoordigers om by te staan in dissiplinere verhoor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly