1.4 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede WBDV Flashcards

1
Q

Waarvoor staan WBDV

A
  • Wet op Basiese Diensvoorwaardes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik kortliks die WBDV

A
  • sit uiteen mimimum voorwaardes van bilike arbeidspraktyke en menslike hulpbronpraktyke in werkplek
    *
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Doel WBDV

A
  • Verskaf duidelike diensvoorwaardes vir werkgewers en werknemers
  • Stel minimum vereistes vir dienskontrak
  • Reguleer die reg op bilike arbeidspraktyke soos uiteengesit in die grondwet
  • Voldeon aaan reels en regulasies wat deur die internasionale arbeidsorganisasie uiteengesit
  • Bevorder ekonomiese ontwilkkeling en sosiale geregtigheid
  • Reguleer die variaseis van basiese diensvoorwaardes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van WBDV v besigheid

A
  • Skep raamwerk van aanvaarbare indisnenemingspraktyke
  • Bevorder regverdige behandeling van werknemers en gewers aan
  • Moedig konsultasie tussen werkgewers en nemeraan
  • Omskryf min vereistees wat die basis vorm van die dienskontrak
  • Werksure word gespesifeer sodat die werkgewer nie werknemers kan ontgin nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele van WBDV v besigheid

A
  • Die ontwikkeling van ‘n wettige dienskontrak kan tydrowend en duur wees.
  • Besighede kan dienskontrakte negatief beskou en dit moontlik nie implementeer nie, wat lei tot ongehoorsaamheid en boetes.
  • Geen werkgewer mag ‘n werknemer dwing om meer as 45 uur per week te werk nie. Dit kan lei tot verminderde produktiwiteit.
  • Die huur van goedkoop arbeid is nie meer moontlik nie, dus kan ondernemings nie werkers uitbuit nie.
  • WBDV dwing ondernemings om aan baie wetlike vereistes te voldoen, wat die arbeidskoste kan verhoog.
  • Om aan sekere van die WBDV te voldoen is soms baie duur. Negatiewe effek op bes se kontantvloei.
  • As besigheid nie aan wet voldoen nie, kan hul aangekla word en sal moet boetes betaal.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

oortredings /diskriminerende optrede volgens die WBDV

A
  • Verbied werkers om lone / salarisse met medewerkers te bespreek.
  • Voorkom dat werkers toegang tot dienskontrakte het.
  • Weier om ‘n geldige mediese sertifikaat van ‘n siek werker te aanvaar.
  • Weier om ‘n werknemer gesinsverantwoordelikheidsverlof te gee om ‘n siek
    familielid te onderhou
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Strawwe wat ondernemings kan opdoen omdat hulle nie aan die WBDV voldoen nie.

A
  • Arbeidsinspekteurs kan ‘n nakomingsbevel diel deur aan die Departement van Arbeid te skryf.
  • Arbeidsinspekteurs kan ondersoek instel oor klagtes.
  • Besighede kan na die arbeidshof geneem word vir n oortreding.
  • Besighede wat skuldig bevind word aan die nie-nakoming, kan swaar boetes ontvang.
  • Hulle kan beveel word om skadevergoeding aan die werknemer te betaal.
  • Die direkteur-generaal kan die nakomingsbevel ooreenkom / verander /
    kanselleer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Maniere waarop ondernemings die WBDV kan nakom

A
  • Werkers moet slegs 9 uur per dag in ‘n 5 dae werksweek werk. OF 8 uur per dag in ‘n 6 dae werksweek. OF Oortyd mag nie langer as 10 uur per week wees nie.
  • Werkers moet betaal word vir siekverlof vir tot en met 6 weke tydens n 36-week siklus.
  • Werkers moet dubbel ontvang as hulle gedurende openbare vakansiedae of Sondag werk
  • Werkers moet na 5 ure se werk n 60 min breek ontvang.
  • Besighede moet nie kinders onder die ouderdom van 16 in diens neem nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat bepaal die WBDV?

A
  • Werksure
  • Oortyd
  • Verlof
  • Maaltye en rusperiodes.
  • Publieke vakansiedae
  • Beeindiging van indiensneming
  • Kind en dwangarbeid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op werksure

A
  • Werkers mag nie meer as 45 uur per week werk nie.
  • Werkers mag nege uur per dag werk indien hulle vyf dae of minder per week werk
  • OF agt uur per dag werk indiend hulle meer as vyf dae per week werk.
  • Nagwerk wat na 18:00 en voor 6:00 die volgende dag volgens ooreenkoms , moet vergoed word deur toelae of vermindering van werksure.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op oortyd

A
  • Werkers moet instem om oortyd te werk, hulle mag nie gedwing word nie.
  • Werkers kan nie meer as drie uur oortyd per dag / 10 uur per week werk nie.
  • Een en ‘n halwe keer die normale tarief vir oortyd gewerk op weeksdae en Saterdae.
  • 2 die normale vergoeding vir oortyd wat op Sondae en openbare vakansiedae gewerk word.
  • Een en n half keer die normale tarief vir oortyd gewerk op weeksdae en Saterdae.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die soorte verlof?

A
  • Jaarlikse verlof
  • Siekverlof
  • Kraamverlof
  • Gesinsverantwoordelikheidsverlof
  • Ouerskapverlof
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter jaarlikse verlof is werkers na geregtig?

A
  • 21 opeenvolgende dae jaarlikse verlof per jaar OF Een dag vir elke 17 dae gewerk OF Een uur vir elke 17 uur gewerk.
  • ‘n Werkgewer kan ‘n werker slegs in plaas van verlof betaal as die werknemer die werk verlaat.
  • Jaarlikese verlof moet toegestaan word binne 6 maande nadat die verlofsiklus eindig.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter siekverlof verlof is werkers na geregtig?

A
  • 6 weke siekteverlof betaal in ‘n tydperk van 36 maande
  • OF 1 dag betaalde siekteverlof vir elke 26 dae gewerk gedurende die eerste ses maande van diens
  • ‘n Mediese sertifikaat kan vereis word voordat u ‘n werknemer betaal wat langer as twee opeenvolgende dae afwesig is of wat gereeld afwesig is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter kraamverlof verlof is werkers na geregtig?

A
  • ‘n Swanger werknemer is op vier opeenvolgende maande verlof geregtig.
  • ‘n Swanger werknemer mag nie toegelaat word om werk te verrig wat gevaarlik is vir haar of haar ongebore kind nie.
  • Die aanvangsdatum is gewoonlik vier weke voor die verwagte geboortedatum of op advies van ‘n dokter / vroedvrou.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter gesinssverantwoordelikheids verlof is werkers na geregtig?

A
  • 3 tot 5 dae betaalde verlof per jaar op versoek in geval van die
    dood van die werknemer se eggenoot / lewensmaat / ouer / aanneemende ouer / grootouer / kind / aanneemkind / kleinkind / broer / suster etc
  • ‘n Werkgewer mag redelike bewyse benodig voordat hy hierdie verlof gee.
17
Q

Watter ouerskapverlof is werkers na geregtig?

A
  • Werknemers wat ouers is, ongeag van gelsag, is geregtig op 10 opeenvolgende dae van ouerskapverlof na die geboorte van hulle kind.
  • Ouerskapverlof is onbetaald maar die werkner kan die werkloosheidversekeringfonds eis.
  • Die werkgewer moet ten minste een maand voor die verwagte sperdatum van die geboorte in kennis stel.
  • Aannemingsverlof is van toepassing by die aanneming van n kind onder die ouderdom van 2 jaar.
  • een puer van die aangenome kind is geregtig op 10 weke aannemingsverlof om die kind te versorg terwyl die ander ouer geregtig isop 10 opeenvolgdende dae normale ouerskapverlof.
  • Ingebruikneming van ouerskapverlof is slegs van toepassing op surrogaatmoederskap waar een ouer geregtig is op 10 weke opdraggewende ouerskapverlof om die kind te versorg, terwyl die ander ouer geregtig is op 10 opeenvolgende dae normale ouerskapverlof.
18
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op maaltye en rusperiodes.

A
  • Werkers moet na 5 aaneenlopende werksure ‘n maaltydpouse van 60 minute hê.
  • Dit kan na 30 minute verminder word, deur n skriftelike ooreenkoms, as werkers minder as 6 uur per dag werk.
  • ‘n Werker moet ‘n daaglikse rustyd van 12 aaneenlopende ure OF ‘n weeklikse rustyd van 36 aaneenlopende ure hê, wat Sondae moet insluit.
19
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op publieke vakansiedae.

A
  • Werkers moet betaal word vir openbare vakansiedae wat op ‘n werksdag val.
  • Werk op openbare vakansiedae is volgens ooreenkoms, word teen dubbel die tarief betaal.
20
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op beeindiging v indiensneming

A
  • ‘n Dienskontrak kan slegs beëindig word na een week se kennisgewing, indien die werker ses maande of minder in diens geneem is.
  • As die werker ‘n jaar of langer in diens is, moet ‘n minimum van vier weke kennis gegee word.
  • Die werknemer moet skriftelik kennis gee indien die kondtrak beeindig word.
  • ‘n Werknemer wat om herstruktureringsredes afgedank word, is geregtig op een week se skeidingsloon vir elke diensjaar.
21
Q

Bespreek die bepalings van die WBDV op kind en dwangarbeid.

A
  • Dit is onwettig om ‘n kind jonger as 15 jaar in diens te neem.
  • Dit is onwettig om iemand te dwing om te werk.
  • Ondernemings mag kinders ouer as 15 jaar in diens neem indien werk nie
    skadelik is vir hul gesondheid / welsyn / opvoeding / morele en sosiale
    ontwikkeling nie
  • Minderjariges jonger as 18 jaar mag nie gevaarlike werk of
    werk doen wat vir ‘n volwassene bedoel is nie.