5.1 B Strategiese bestuursproses en nywerheidsanalise-instrumente PESTLE Flashcards

1
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Politieke stabiliteit/onstabiliteit
* Buitelandse handelsbeleid
* Nasionale Mededingingsbeleid

A

Politiek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Ekonomiese groei/ekonomiese
stabiliteit
* Wisselkoerse
* Inflasie en rentekoers (Primakoers en
repokoers)

A

Ekonomies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Demografi e van verbruikers
* Inkomste/ welvaart verspreiding
* Opvoedingsvlak/ geletterdheidsvlak

A

Sosiaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Vlak van tegnologiese innovering
* Toegang tot nuwe tegnologie
* Internet/kommunikasie-infrastruktuur

A

Tegnologies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Arbeids-/indiensneming wette
* Kopiereg/patentwette
* Privaatheid- en databeskermingswette

A

Wetlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Identifiseer die faktor van Pestle uit die volgende voorbeelde:
* Klimaat/klimaatverandering/
* aardverwarming
* koolstof voetspoor
* Omgewingsvolhoubaarheid/
bewaring/beskerming

A

Omgewings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem uitdagings wat in die Politieke faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  1. Sommige regeringsbeleide kan besighede raak. > Doen navorsing oor/pas onlangse regeringsbeleide toe.
  2. Verbruikersregte-organisasies kan besighede verhoed om produkte te verkoop as hulle nie aan sekere vereistes voldoen nie. > Netwerk/Voer invloedwerwing uit met die NRO’s/GGO’s en alle verbruikersregte-organisasies.
  3. Handelsooreenkomste kan besighede verhoed om sekere medisyne/produkte in te voer > Handel slegs met lande wat gunstige handelsooreenkomste met die regering het.
  4. Die Nasionale Mededingingsbeleid van Suid-Afrika kan die bedrywighede van ‘n besigheid beïnvloed. > Ondersoek/ voldoen aan die Nasionale Mededingingsbeleid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem uitdagings wat in die Ekonomiese faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  1. Hoe inflasie koers of rentekoers kan besighde negatief beinvloed aangesien klante nie meer hoe pryse kan bekostig nie> Oorweeg om winsmarges te verlaag eerder as om produkpryse te verhoog.
  2. Lenings kan duur wees as gevolg van hoë rentekoerse. > Leen geld by finansiële instellings wanneer rentekoerse gunstig is.
  3. Fluktuasies/Skommelinge in buitelandse valuta kan invoere beperk. > Oorweeg wisselkoerse wanneer die besigheid met ander lande handel. / Handel met lande met ‘n gunstige wisselkoers.
  4. Afnames in direkte buitelandse belegging deur belangrike buitelandse beleggers.> Verskaf aandele teen mededingende/ laer pryse om meer direkte buitelandse beleggings te lok.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem uitdagings wat in die Sosiale faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  1. Kliënte sal moontlik nie produkte kan bekostig nie as gevolg van lae inkomstevlakke/afleggings/ werkloosheid.> Verkoop plaasvervangende produkte teen laer pryse as gevolg van lae vlakke van inkomsteverspreiding/Stel mense van die plaaslike gemeenskap in diens.
  2. Besighede mag dalk nie vertroud wees met die plaaslike/inheemse taal van hul kliënte nie. > Leer plaaslike/inheemse tale/huur werknemers aan wat goed vertroud is met die plaaslike/inheemse taal van kliënte.
  3. Hoë misdaadsyfers kan die handelsure van besighede beïnvloed, wat lei tot verminderde wins. >Werk saam met gemeenskapspolisieforums en verbeter sekuriteit in die besigheid.
  4. Sommige besighede kan verkope verloor aangesien kliënte dalk verkies om hul geld op mediese uitgawes te spandeer. > Ontwikkel nuwe produkte wat daarop gemik is om die leefstylhoudings/ neigings van kliënte aan te spreek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem uitdagings wat in die wetlik faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  1. Oorweeg die implikasie van dieverskillende wette wat ‘n direkte impak/invloed op ‘n besigheid kan hê, byvoorbeeld die WVB/WBDV. > Voldoen aan alle relevante wetgewing wat besighede kan beïnvloed.
  2. Wetlike vereistes vir die bedrywighede van sekere soorte besighede is tydrowend. > Voldoen aan die wetlike vereistes vir die besigheidsbedrywighede, byvoorbeeld lisensie /handelsmerkregistrasie/patente.
  3. Hoë regskoste verbonde aan die verkryging van ‘n lisensie/handelsmerk/ patent/kopiereg kan sommige besighede verhoed van bedrywighede.> Begroot vir hoë wettige vestigings-/ aanvangskoste
  4. Wettigheid van besigheidskontrakte kan sakebedrywighede beperk. > Besighede moet die wettigheid van besigheidskontrakte ken/verstaan sodat hulle aan al die vereistes voldoen.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem uitdagings wat in die omgewings faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  1. Maatreëls om besigheidsafval weg te gooi, kan duur wees.> Implementeer kostedoeltreffende maatreëls om mediese afval weg te goo .
  2. Verpakking van sommige produkte is dalk nie omgewingsvriendelik nie/mag nie herwinbaar wees nie.> Implementeer herwinningsmaatreëls om besoedeling van die omgewing te voorkom. /Gebruik verpakking wat herbruikbaar /herwinbaar /bioafbreekbaar is.
  3. Die besigheid is dalk nie bewus daarvan dat sy huidige praktyke nie volhoubaar vir die omgewing is nie en dat dit bydra tot omgewingsagteruitgang. > Raak betrokke by omgewingsvolhoubare praktyke soos die bewaring /beskerming van natuurlike hulpbronne.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem uitdagings wat in die Politieke faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem uitdagings wat in die Politieke faktor plaasvind en aanbevelings op hoe om dit te hanteer?

A
  • Mag nie tred hou met/bewus wees/op hoogte bly van die nuutste tegnologie nie >Doen deurlopende navorsing oor die nuutste beskikbare tegnologie/ toerusting in die mark
  • Werknemers mag dalk nie vaardig wees om nuwe tegnologie/toerusting te gebruik of in stand te hou nie.> Lei bestaande/huidige werknemers op/ stel nuwe werknemers aan om nuwe toerusting/tegnologie te gebruik en in stand te hou.
  • Besighede kan dalk nie nuwe tegnologie bekostig nie.> Vergelyk pryse /Kies geskikte verskaffers vir nuwe toerusting/masjinerie/ tegnologie teen billike pryse.
  • Kan dalk nie voorsiening maak vir/ bekostig/toegang hê tot aanlyntransaksies/e-handel nie. > * Besighede moet gerat/gereed wees vir aanlyn handel/e-handel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly