2.2 Die menslike hulpbronnefunksie : Plasing Flashcards

1
Q

Betekenis van plasing

A
  • Geselekteerde kandidate word geplaas waar hulle optimaal sal funksioneer en waarde toevoeg tot die onderneming.
  • ‘n Spesifieke werk word aan die gekose kandidaat toegeken.
  • Die kwalifikasies / vaardighede / persoonlikheid van die gekose kandidaat word ooreenstem met die vereistes van die werk.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Plasingsprosedure

A

1.) Die besigheid moet spesifeke verantwoordelikhede, verwagtinge en vereistes van die nuwe pos uiteensit.
2.) Bepaal die suksesvolle kandidaat se sterkpunte, swakpunte, vaardighede, belangstellings en bevoegdhede deur die kandidaat aan verskeie psigometriese toetse te onderwerp.
3.) Bepaal die verhouding tussen die pos en die bevoegdhede van die nuwe werknemer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die belangrikheid van opleiding in die MHB

A
  • Die werknemer wat die nodige opleiding ontvang, is beter in staat om in hul werk te presteer.
  • Die belegging in opleiding wat ‘n onderneming doen, toon aan werknemers dat hulle gewaardeer is.
  • ‘n Effektiewe opleidingsprogram stel werknemers in staat om hul vaardighede te versterk.
  • Produktiwiteit neem gewoonlik toe wanneer die menslike hulpbronfunksie opleidingskursusse implementeer.
  • Deurlopende opleiding en vaardigheid in die arbeidsmag, moedig kreatiwiteit aan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly